Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay @ Gracios

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Nico V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal dit vir seker aanbeveel. Baie lekker, rustige en skoon blyplek in 'n perfekte omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel V
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Would definitely stay there again. Very cosy. The house was lovely. Everything was neat and clean. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Ons tyd by Stay @ Gracios was te vinnig verby. Sal beslis aanbeveel. Verblyf was heerlik. Stil omgewing, goed ingerigte woning en baie ruim vir 7 gaste. Vriendelik ontvang en het vinnig gehelp met ekstra versoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ellick S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly, baie stil en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederick P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Lekker kuier, skoon geriewe, vriendelike diens. Ons het heerlik oorgebly vir 'n aand. Hulle het uit hul pad gegaan om ons welkom te laat voel. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Was gerieflik en kon darem wasgoed was. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berni R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Enjoyable. Beautiful accommodation. Spacious - comfortably sleeps 7. Close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Graeme L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Rustig. Ruim en netjies. Vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joy-marie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Rustig. Heerlike verblyf met goed toegeruste huis. Daar was alles wat ons benodig het, veral die wasmasjien met waspoeier was 'n welkome gelukkie om my seun se koshuis klere te kon was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelri T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie netjies, ruim, pragtige omgewing met bome en heerlik koel a.g.v. die rivier! Ons het heerlik gebly! Sal dit vir seker aanbeveel vir ander mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lidiana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 980
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bothastraat 51, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3a0f4b930f75459eb5f7a11baf2a56a214a68c1018364154d52bc77ac543d4ee70839836eb1e6db0c909aad8c4be19bece9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 4) 111 5 1 5 51 Botha Street Oudtshoorn 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.569303067873 22.208858716602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang