Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Stay@Opstal

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Irma T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons het dit geniet. Absoluut so lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vicky A
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie netjiese eenheid, lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Die eenheid is baie netjies en skoon met alles wat mens nodig het. Marnus is 'n baie aangename en maklik mens en baie behulpsaam. Ek sal Stay@Opstal vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosie D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Exceeded all expectations. Excellent service. Stay was very pleasant, everything spotless with a few welcome spoils after a long day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlet V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Gerieflik. Baie gerieflik vir 'n oornag plek, netjies en skoon, rustige omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie aangenaam. Was baie aangenaam. Sal net 'n opwasbakkie in die eenheid voorstel en 'n afdak vir die motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Herleanca P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Algeheel was dit 'n aangename verblyf. Baie dankie. Dit is 'n lieflike kamer en is ongelooflik veilig. Ongelukkig oor die waaierkwaliteit, die kamer is klein en beknop, wat nie 'n probleem is vir een aand se verblyf nie, maar dit was ongelooflik warm en die dakwaaier maak glad nie 'n verskil in verkoeling of ventilasie nie, veral nadat mens die stort gebruik het. Sal definitief verkoeling aanbeveel. Daar was ook geen melk of suiker vir die koffie nie. Aandag aan fyn "details" maak 'n verskil. Bogenoemde probleme maak die kamer nie die prys die moeite werd nie, jammer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anne E
1 nag
5.0
Nov 2024

Oulike plek, veilig en rustig. Ek kan dit aanbeveel. Dankie. Veilig en tuis gevoel. Perfek vir iemand wat daardie rustigheid nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta V
1 nag
5.0
Okt 2024

Veilig en baie privaat. Veilig en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alice M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

It was a beautiful stay. What a beautiful place you have! Definitely coming back when I have meetings around Pretoria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker privaat. Baie netjies en skoon. Privaat, heeltemal 1 kant. Sal net 'n klein bankie inbring waarop 'n mens jou tas kan neersit en stortdeur/stortgordyn, vloer word baie nat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marnus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opstalstraat 473, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5276b2f08fdff9c78d6ef750e2703620a79bd4ca44117c65327823c29ece142f29c84ba88b9a37372dc3027e798e61ba41a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 473 Opstal Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756419222485 28.315020076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456