Stay@Opstal
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marnus Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 maande
Opsomming van Resensie
Ingrid V - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker privaat.
Gert D - Aug 2024
Algehele gradering
'n Amazing plekkie om in te bly as jy in PTA moet rondgaan.
Isabel D - Jul 2024
Algehele gradering
Voortreflik.
Ané D - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek vir oornag en naby Wilgers Hospitaal, veilige omgewing.
Anita D - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige en stil omgewing. Baie veilig!
Cherize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige plekkie en ons het so gerus gaan slaap met die wete ons is veilig!
Michelle F - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantasties / Gemaklik / Rustig.
Sharon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en vriendelik.
Stay@Opstal se terugvoer
Dankie Sharon, julle is enige tyd welkom!
Wimpie V - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Lyborn R - Apr 2024
Algehele gradering
It was fantastic.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Opstalstraat 473, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang