Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stay@Opstal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marnus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 10 resensies vir Stay@Opstal
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Ingrid V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid V

Baie lekker privaat.

Baie netjies en skoon. Privaat, heeltemal 1 kant. Sal net 'n klein bankie inbring waarop 'n mens jou tas kan neersit en stortdeur/stortgordyn, vloer word baie nat.

Gert D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

'n Amazing plekkie om in te bly as jy in PTA moet rondgaan.

Beslis waarde vir geld, en die ligging naby Die Wilgers Hospitaal maak dit 'n uitstekende plekkie om te bly. Die eenheid is baie skoon gewees, en daar is dienste dat iemand dit kan kom skoonmaak en/of skottelgoed was. Die eenheid is ook lekker afgesonder vir privaatheid.

Isabel D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel D

Voortreflik.

Was aangenaam goeie omgewing. Beslis aanbeveel.

Ané D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D

Perfek vir oornag en naby Wilgers Hospitaal, veilige omgewing.

Pragtige, skoon en netjiese plek. Eienaar is vriendelik en behulpsaam.

Anita D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Rustige en stil omgewing. Baie veilig!

Gerieflik en naby aan Life Wilgers Hospitaal.

Cherize D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherize D

Pragtige plekkie en ons het so gerus gaan slaap met die wete ons is veilig!

Ons het fantasties gebly!

Michelle F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Fantasties / Gemaklik / Rustig.

Verskriklik lekker gebly! Baie veilig en naby aan alles. Alles was netjies en modern en mooi opgepas. Sal definitief weer daar bly. *.

Sharon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon B

Netjies en vriendelik.

Ideale netjiese plekkie vir oornag met vriendelike diens.

Stay@Opstal se terugvoer

Dankie Sharon, julle is enige tyd welkom!

Stay@Opstal
Wimpie V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie V

Uitstekende waarde vir geld.

Dit was heerlik, netjies en dankie vir die lekker beskuit. Sal definitief weer daar kom bly.

Lyborn R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyborn R

It was fantastic.

It was nice and very safe.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Opstalstraat 473, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5276b2f08fdff9c78d6ef750e2703620a79bd4ca44117c65327823c29ece142f29c84ba88b9a37372dc3027e798e61ba41a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 473 Opstal Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756419222485 28.315020076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang