Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stays on Minerva

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-laan 3, Cresta, Randburg, 2181, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stays on Minerva bied semi-selfsorgverblyf wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning en dit is gerieflik geleë naby Cresta Mall, Johannesburg se sentrale sakekern, Rosebank en Sandton, asook aan die Wanderers Krieketstadion.

Hierdie eiendom het 2 eenhede om van te kies. Die Stays on Minerva-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 'n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Hierdie 2 eenhede is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is ook 'n platskerm-TV geïnstalleer en gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot die ruim tuin, asook braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sekai Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Minerva-laan 3, Cresta, Randburg, 2181, Gauteng
  • Gaste dink Stays on Minerva het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Minerva-laan 3, Cresta, Randburg, 2181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb6ceb290f9c392955c6ccaba2265216bbb5e8fe037f9f2e8adda48db1481c3fc97156e9bff19d2f0170581603acc8dbba73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 3 Minerva Avenue Cresta 2181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.127176792754 27.975367435351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang