Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steelpoort River Lodge

Resensies

2.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies


Netheid
2.4
Ligging
3.0
Waarde vir geld
2.5
Diens
2.4
Veiligheid
2.5
Sharne S
Kort verblyf Besigheidsreis
1.0
Feb 2021

Terrible Experience! This was by far the worst accomodation I have ever stayed at! I was given a room off on the side of the property, the aircon was not working (after I had specifically asked as it was 38 degrees there) - they did re-gas it on the second day, only to have no electricity for most of the evening, I was then informed that they do not have generators or back up power. When I enquired about the restaurant that is advertised, I was told that you need to tell them before hand that you want to eat there and the lady will prepare the food, there is no restaurant to sit at. When asking for the WiFi password as there is zero signal, I was treated like a criminal! They informed that they do not hand out the password and if I wanted to connect I would need to bring my devices to their office. I travel for business, so I needed to connect my laptop and phone, I am not comfortable handing my valuable items over to people that dont even have the decency to put a shirt on when welcoming new guests to their lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Jan 2019

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Barend V
1 nag Saam met vriende
1.0
Jul 2019

Absoluut swak en pateties. R560 vir 'n Wendy-huis. Dit lyk glad nie soos op die internet nie. Die toilet werk nie, daar is nie water om mee te was nie. Die diens is uiters uiters swak. Ons kos wat ons bestel het was peperduur.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jan
Steelpoort River Lodge
Baie dankie vir die terugvoer, ons neem dit ter harte.

Anonieme gas
1 nag
2.6
Jul 2018

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Arthur D
Kort verblyf
1.6
Jun 2018

Dit was absoluut teleurstellend. Die swakste diens en akkommodasie wat ek nog beleef het. Niks van wat ek hier gevind het, wys op die webbladsye van die plek nie. Nie almal ry viertrekvoertuie nie. Die pad vanaf die hoofpad is swak. Houthuisies staan ingeryg. Binne-in die hut lyk dit nie veel aanloklikker nie. Een enkelhoutbed met vuil kolle op die mat. Toiletrol met 'n paar velletjies op die rol. Bakkies met koffie, tee en geen suiker. Vuil teelepel vol droë koffiepoeier. Op die perseel, regs langs die hut waarin ek moes bly, is 'n enorme masjien wat permanent loop met 'n gedruis soos min. Plus punt: lug reëling. Ek het R844 betaal vir een nag se oorslaap. Twee dae bespreek. Ek bly nie nog 'n dag langer hier nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Marinde K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Mei 2017

Beautiful surroundings next to the river. Beautiful surroundings. Tranquility next to the river. Noise at night due to neighbor's 24 hour work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Albert C
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jun 2017

We slept well there as we were on transition. Die stortdrein is nie goed nie. Iets moet gedoen word om die badkamer reukvry te maak. Die omgewing is baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Astrid V
Kort verblyf Besigheidsreis
1.6
Feb 2017

Nie tevrede nie. Ons ouens was nie gelukkig met hul verblyf by Steelpoort River Lodge nie. Dit was basies net klein wendy huisies met geen deure tussen die slaaparea en badkamer nie. Sal nie weer daar bespreek nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Jan
Steelpoort River Lodge
You forgot that you booked the economy rooms without bathrooms and we upgraded you to rooms with own bathrooms at no extra cost. The sleeping area is 4 m x 3,5 m with concrete floors, fully carpeted with new beds. Only the outside is made of wood, nothing else. But you yourself told us beforehand that the people is full of nonsense and the company are not willing to pay for luxury rooms. Some things in life can not be blamed for our own shortcomings.

Doreen V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2016

Dit was wonderlik en gasvry. Baie dankie aan die personeel vir hulle vriendelikheid en puik diens wat hulle lewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.8
Okt 2016

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.5/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 10 R555, Fraaiuitzicht, Steelpoort, 1150, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc721d5a1bdc05e677b6ecb60b18fc9e9e49e3d9530df057f95f5671f292dd8b8fd7bd6ae4ad33cc3804dde6c77f47ac3b7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 11 5 1 3 Plot 10 R555 Fraaiuitzicht 1150 Limpopo 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -24.673986305306 30.270076612102

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang