Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok Farm Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 69 resensies vir Steenbok Farm Cottages
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Charl N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl N

Amazing experience, and the wildlife was an extra bonus.

Really great accommodation with everything you would need. I could stay there for a month and just pack clothes.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nicky B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky B

We enjoyed our weekend away at Steenbok Farm cottages.

We enjoyed the cottage. Everything was 5-star.

Wilma P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma P

Baie rustige plek.

Baie oulike plek. Hot tub was 'n wenner.

Christa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Pragtig, salig, smaakvol. Argitektuur van die huis met 'n fantastiese ligging!

Baie lekker gekuier. Verskriklik mooi en heerlik stil - die pad kan dalk aandag kry, maar ek verstaan ook dat dit moeilik is! Sonsondergang is besonders.

Terri-ann E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-ann E

Clean, peaceful, beautifully furnished, loadshedding-friendly.

Place was clean and peaceful. The host was also helpful, and the place had clear instructions on how to operate different things in the home.

Heleen S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen S

Had a lovely stay. Comfy, cosy, and beautiful surroundings.

Thank you for a lovely stay! Only stayed for one night, but definitely coming back again - this time with dogs in tow - for a longer and more relaxed stay! Thank you.

Leanne B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne B

Relaxed weekend away.

We had a fantastic weekend retreat at Steenbok Farm Cottages. The accommodation was immaculate, tastefully designed, and matched the photos perfectly. Every necessary amenity was provided, and the complementary rusks and wine added a delightful touch. The cottage is extremely pet-friendly, featuring a fenced-off yard and dog bowls. We will definitely return for another stay.

Nicole C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C

Peaceful.

Had a wonderful and peaceful weekend surrounded by amazing views. The cottage had everything we needed. Will definitely be visiting again.

Rozanne P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne P

Best pet friendly stay.

This is one of the few places that is pet friendly that is my favorite! The host really puts a lot of consideration into making it the best pet friendly place, the cottage is fenced off perfectly and the dog blanket and bowls are such an amazing addition. The cottage is well furnished and the kitchen is well equipped. We were all very impressed and look forward to our next visit.

Desmond W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Desmond W

Soul resting place. Switch off and enjoy the animals and birds.

Had a fantastic time. Very quiet midweek break. Was not expecting to see so many animals walking around the cottages and houses. There are nice walks around the area. The last short part of the road needs an SUV to get to the house. The alarm was not working due to a flat battery in the remote. Would have liked a map of the walks that are marked with colours so we would have known where we were walking. If it rains heavily, check ahead to make sure the road is open. They do tell you that in the info supplied, but it's a must to check in the winter time after heavy rains. We look forward to going back. All is there you could need and plenty of wood. WiFi is good.

Linda M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M

Gesellige huis met pragtige uitsig op berge.

Lieflike huis met lekker kuier area buite. Pragtige uitsig op berge.

Ilze K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K

Heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier en die swembad vreeslik geniet. Sou 'n bonus gewees het as die KolKol badjie op die voorstoep was, want die wind het ons daar agter uitmekaar uit gewaai. Die eenheid is vreeslik netjies en ruim en ideaal vir 6 mense. Die heining aan die voorkant het ook vreeslik gehelp om die honde binne te hou.

Erika B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika B

Gerieflike ruim huis in die natuur.

Netjiese ruim gesinshuis, toegerus met die noodsaaklike, om te kan ontspan in die natuur. Die ruim kuierstoep is 'n verdere uitbreiding van die kuier-area. Die gerief van 'n inverter vir die TV, WiFi en liggies in die huis (tydens beurtkrag) was nie te versmaai nie! Ek sou net voorstel dat besoekers hul eie ligte saambring indien jy nog buite wil kuier terwyl dit beurtkrag is, veral by die braai-area. Die huis is 'n hele entjie se stap van die swembad af (veral in die somers-hitte), maar verken gerus die area en soek vir die kort-paadjies.

Estelle V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle V

Veilig, mooi maar kort werk.

Ek was al voorheen daar en dit was beter. Die stort werk kort bietjie, binne braai rook en ons kamer se dak het water deur die lig gelek. Die lig is geroes, so dit moet 'n ou probleem wees. Die beddens is baie goed en alles is daar wat 'n mens nodig het, en die kolkol is 'n wenner. Sal net 'n paar aanpassings doen vir die koste per nag. Het al beter gebly vir goedkoper. Lekker vir wegbreek saam met diere.

Marilize D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize D

Rus en stilte in pragtige natuur.

Ons het ons naweekbreek baie geniet. Die huisie was voorsien van alles wat nodig is. Dit was netjies en skoon en die hot tub was veral 'n wenner. Mooi uitsig oor die berg en rustige omgewing was net wat ons gesin nodig gehad het. Baie dankie vir die vars blomme, beskuit ens. Ons het sommer baie welkom gevoel.

Estelle N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Uitstekende diens en akkommodasie.

Mooiste herinneringe hier gemaak! 10/10.

Henriette T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette T

Pragtige, rustige oase.

Steenbok Farm Cottages is 'n pragtige oase met die mooiste berg uitsigte. Ons as familie het 'n feestelike tyd gehad. Moongoose waar ons gekuier het, is toegerus met alles om 'n kuier gerieflik en aangenaam te maak. Ons sal beslis weer daar gaan kuier en beveel hierdie plekkie aan.

Lesley S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley S

Amazing getaway spot.

The beds are amazing, slept so well. Gorgeous decor. Was very pleasantly surprised by the small details such as the hot water bottles in the bedrooms, matches, blitz and starter wood to light the fires, and an abundance of wood conveniently packaged and stored in easy-to-access places. Gas top kettle as well as electric kettle, hair dryers, sufficient cleaning products and materials etc. Really felt well catered for.

Kayley Monroe C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayley Monroe C

Wonderful.

Loved our stay, want to go back!

Rikus V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus V

Heerlike ontspanne kuier.

Lieflike omgewing met heerlike verblyf in 'n baie netjiese kothuis met als wat jy nodig het.

Fransche S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransche S

Ideale plek vir ontspanning in 'n rustige omgewing.

Ons het die kuier by Steenbok Farm Cottages baie geniet. Die cottage is pragtig en voel soos 'n wildsplaas met die springbokke en sebras wat daar rondloop.

Retha V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha V

Baie lekker wegbreek - stunning plek en net vêr genoeg.

Regtig waarde vir geld. Baie mooi skoon en gerieflik. Sal dit hoogs aanbeveel.

Carren M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carren M

Loved our stay.

What a lovely find. I will most definitely be back! Already recommended to a friend. A gem in the middle of no where.

Debbie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

Great spot for both young and old.

Amazing accommodation, the host has literally thought of everything, all amenities provided for and then some! Wonderful spot for both kids and adults alike, the kolkol is definitely a hit. Short drive through to Tulbagh for a spot of wine tasting too. Will definitely be back!

Chad M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chad M

Great location, homely feel, dog's paradise.

The fenced property was great as we could let our puppy run around freely. The hot tub was a nice addition for watching the sunsets. The accommodation was clean, and we were impressed with the quality of the furnishings.

Janine C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janine C

Heerlik.

Fantastiese verblyf, ons en die hondjies het dit baie geniet.

Ammaarah R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ammaarah R

Great views and fresh air.

Love that we could see the mountains wake up to the sheep and birds chirping and loved soaking up the sun. Hot tub was nice too. Would prefer a pool closer to cottage.

Shirley M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley M

Nice.

Relaxing stay, loved the walks with our fur baby. Enjoyed the Jacuzzi too.

Adi F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adi F

Lovely peaceful and private getaway.

Perfectly equipped, all necessities supplied, even for loadshedding. Be aware to bring necessary food, drinks and extras as you are away from the nearest shops. Bed in die main room of our unit is comfortable but creaky.

Cornelius V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius V

Voorwaar 'n fantastiese plek met al die geriewe en luukses vir 'n sorgvrye kuier en ontspan.

Die rustigheid en geriewe het ons beïndruk. Alles was perfek, selfs die braaiplek wat beskut teen die wind was. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Zanell W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanell W

Beslis die moeite werd.

Sal beslis weer hier bly. Pragtige uitsig met verskillende diere. Moderne plaashuis, wat alles besit. Grondpad is bietjie erg vir 'n karretjie, maar plek is prentjie mooi. Verskillende staproetes is ook beskikbaar. Eienaar is beslis vriendelik en behulpsaam.

Fiona J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fiona J

Wonderlike paar dae gerus in pragtige omgewing.

Hoewel die akkommodasie baie goed is, is die pad daarheen op die oomblik moeilik omdat daar oorstomings was, maar hulle is besig om pad te herstel en dan behoort die rit gemaklik te wees.

Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M

Lekker gerus.

Die verblyf is baie netjies. Daar is genoeg van alles wat jy nodig het. Die pad na die huisies moet beter aangedui word. Die area om die huisies is net te ongerep en moet wyer skoongemaak word vir 'n beter uitsig.

Ronel T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel T

Rus vir siel en gees!

Hier is iets vir elke familielid. Hangmat vir Ousus, warm jacuzzi vir Ma en Pa. Geniet sommer ń heerlike glasie wyn op stoep met uitsig. Kleinsus het heerlik ontspan op staproetes. Die tuin rose met aankoms was 'n ekstra bederf saam met die wyn. Dankie vir die ekstras.

Esmarie L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarie L

Lieflike, rustige plek. Perfek vir 'n vinnige wegbreek uit die besige stads/dorps lewe.

Alles was perfek! Ons het die naweek vreeslik geniet en sal definitief. Steenbok Farm Cottages aanbeveel vir iemand wat lus het vir 'n lekker rustige, wegbreeknaweek.

Jacques D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Fantasties!

Baie lekker gekuier. Die huis is pragtig ingerig.

Jeremy P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy P

Clean spacious and lovely view.

Don't tackle the gravel with a hatchback. There are 2 steep climbs en route to Steenbok Farm Cottages.

Lillibeth A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lillibeth A

Alles was perfek. Ons gaan vir seker weer kom kuier.

Al het dit die hele naweek gereën, het dit ons geensins gepla, want die huisie gee mens genoeg spasie en mens voel nie vasgedruk nie. Die binnebraai maak die leefarea lekker warm. Daar is huisies direk langs die huisie, maar ons het geen mens gesien, so het nog steeds privaat gevoel. Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Dalene I - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene I

Modern, cosy and spotless on the most beautiful farm!

From the moment you set foot in the cottage, you feel like someone really wants you to have the absolute best time there! The hike is absolutely gorgeous, the instructions for heating the hot tub were bang-on, and the cottage itself is surrounded by nature. Bliss!

Ryan Alan D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan Alan D

Perfect.

Will definitely return!

Denereze K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denereze K

Alles bo verwagting.

Was lanklaas so lekker by 'n plek verwelkom. Marianka loop die ekstra myl vir haar gaste. Die kothuis was netjies en skoon met ons aankoms. Die groot grasperk buite en die hoogtepunt: die warmbad. Die oopplan-kombuis en -braai-area is baie lekker vir winter en somer.

Hendrien W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrien W

Baie lekker gekuier, uitstekende plek om te relax saam met vriende.

Die hot tub is 'n groot plus. Ons het die staproetes gedoen, ongelooflik lekker om so in die natuur te kon stap. Uitleg van huis is baie goed en die afwerking van die boonste gehalte. Sal beslis weer kom kuier.

Elrien S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrien S

Wonderlike verblyf.

Ons het die paar dae so geniet. Pragtige 'cottage', meer as wat mens nodig het, mooiste en stil omgewing, vriendelike gasvrou. Sal baie graag weer hier wil oorbly!

Lizle C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizle C

Rustige ontsnap.

Dit was ongelooflik! Ek sal dit beslis aanbeveel - het alreeds! Die berge en natuurskoon, veral die diere, was ongelooflik om te aanskou! Die plekkie was pragtig en netjies en Marianka was baie tegemoetkomend toe ons vra om effens later uit te klok omdat ons 'n verjaarsdag gehad het. Ons sal vir seker weer kom kuier!

Laremy L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laremy L

Lekker wegbreek in die stilte van die natuur.

Verrassende moderne huisie in die middel van 'nêrens', goed ingerig. Ons is gegroet met springbokke elke dag en baie verskillende voelsoorte plus die sebras wat ons toegelaat het om pragtige foto's te neem.

Shireen J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shireen J

Beautiful place to stay at and very quiet.

We had a nice stay the place was neat and tidy.

Lize C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C

Asemrowende naweek.

Dit was 'n ongelooflike bederf naweek. Ekstra moeite is gedoen vir my en my susters. Dit was een van die beste plekke wat ons al besoek het. Sal verseker aanbeveel en weer gaan.

Maritza S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Heerlike, rustige atmosfeer.

Steenbok Farm Cottages is baie goed ingerig en daar is aan alles gedink, ons het niks kortgekom nie. Dit is netjies en stylvol en 'n wonderlike plek om saam met jou gesin of vriende weg te breek, daar is genoeg spasie vir kinders ook.

Cornelia Louvaine G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia Louvaine G

Wonderful break from city life. Beautiful game and birds. Lovely hot tub.

Great service and well equipped cottage. Enclosement made it perfect for my frenchies. We had a great stay. Beautiful mountain views.

Sandra L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra L

Pragtige plek met die mooiste sonsondergange.

Ons het heerlik gekuier. Die inverter was 'n groot verligting met al die beurtkrag. Ons sal beslis weer Steenbok Farm Cottages wil besoek.

Annadia V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annadia V

Lovely hidden gem.

The house is lovely. We enjoyed the stay, but I'd like to give feedback on where the owners can improve. Only things I would recommend they look at is the following: Glass door on guest bathroom does not offer enough privacy. Maybe put a sticker of Tulbagh over it. Guest beds were not too comfortable. One should always invest in good beds. Bathrooms and bedrooms could be cleaner. Toilets had some soil and lots of pet hair from previous guests under furniture. A extra dishcloth will be helpful. Fruit flies in the afternoon was overwhelming, not sure how one can manage them.

Mandie L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie L

Dit was 'n lekker wegbreek vanaf die stad en mooi rustige tyd en mooi uitsig van die berge.

Tulbach is 'n lekker warm plek en dalk beter om eerder die plekkie met Jacuzzi te geniet in die koeler maande.

Marelise S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelise S

Rustig en die kinders het die "hot tub" baie geniet.

Wat 'n netjiese plek. Alles was volmaak. Seker 1 van die beste toegeruste verblyf opsies van ons Desember-vakansie.

Lindi W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi W

Perfekte wegbreek!

Die lieflike huise is baie goed toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n perfekte wegbreek. Die huisie is omring deur berge en die warmbad buite laat jou toe om ten volle te ontspan en die natuurskoon te bewonder. Die huisie is 100% diere-vriendelik en jy kan ontspan sonder om te kommer oor jou diere se veiligheid. Marianka het ons baie welkom laat voel! Ons sal vir seker terug wees.

Shano M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shano M

Fantasties.

Wonderlike plek vir 'n wegbreeknaweek.

Suzelle R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle R

Fantasties.

Lekker wegbreek. Perfek.

Dewald B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald B

Fantastiese plekkie!

Ons het dit vreeslik geniet, die cottage exceeded our expectations. So mooi uitgelê en uitgerus met alles wat jy nodig het! Sal vir seker weer kom kuier met ons hondjie. Die feit dat die plekkie toegerus is om honde te bring is wenner!

Charlize F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlize F

Perfek!

My gunsteling stop van ons vakansie. Daar is baie liefde in die plek ingesit.

Hayley W - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hayley W

Lovely relaxing destination, perfect spot break from the city and place to have quality family time.

We thoroughly enjoyed the hot tub, but be careful not to add too much wood as it gets very hot. A table on the front deck would also be nice. Note: there is no oven (just for those who may have wanted to make oven dishes/bake).

Henk T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T

Uitstekend!

Die cottage het alles in wat jy nodig het. Marianka en Harry die eienaars is baie vriendelik en niks was teveel moeite nie. Ons het ons tydjie by hulle geniet, net jammer dit was so kort.

Paul L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L

Very good environment.

It is good to stay here. Very quiet and safe.

Tonia W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonia W

Modern, cosy cottage that consists of all the needed amenities. Perfect fit for a small family.

We appreciated the communication from the cottage host and allowing us to check in earlier. The gesture of dropping off a Christmas present for our young family member was kind. The environment is serene and peaceful, exactly what was needed after an incredibly stressful year.

Hein S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein S

Uitstekend!!!!

Heerlike wegbreek na 'n onvergeetlike juweel omring deur die natuur.

David V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Fantastiese en die views is amazing.

Ons was op pad terug huis toe van Johannesburg af, en ons het slaapplek nodig gehad. Ons het laaste minuut geboek, en die plek was netjies skoon en alles was op 'n baie hoë standaard.

Lucreca D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucreca D

It was a lovely tranquil break away with my family.

My son's absolutely loved the space they really enjoyed themselves. Place is beautiful and secure, would definitely go again.

Gerhard L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Ideale plek vir gesin met tieners.

Hierdie is 'n luukse huis weg van die huis. Ons kon sommer nog 'n week daar bly. Dis uitstekend ingerig en ons het baie diere gesien naby die huis.

Marisa V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V

Ideale wegbreeknaweek saam met ons hondekinders.

Cottage is ten volle toegerus en die ideale plek as jy wil wegbreek van die stad se gejaag en bedrywighede.

Heinrich B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich B

Rustige wegbreek in die natuur.

Pragtige plekkie wat volledig toegerus is vir 'n gemaklike wegbreek. Die stoepe aan beide kante van die huis kyk uit op die lieflike natuurskoon. Alhoewel ons 'n ruk op grondpad moes ry om daar uit te kom, was dit die moeite werd toe ons sien hoe mooi en privaat geleë die plekkie is. Ons is die eerste oggend verras met rooihartebeeste en springbokke 'n klipgooi weg van die huis af. Die omgewing bied ook verskeie paadjies waarop mens deur die fynbos kan gaan stap en miskien die diere van nader af kan sien. Ons hondjie is ook baie welkom laat voel met bakkies en 'n splinternuwe kombers wat beskikbaar was. Die omheinde grasperk laat ook toe dat jou diere veilig buite kan wees. Die eienaars is duidelik baie tegemoetkomend wat troeteldiere betref, wat ons baie waardeer het. Al was ons net twee mense, kan ek my indink dat 'n groter groep baie gemaklik in hierdie huis kan bly. Die lekker vuurmaakplek en oopplan-ontwerp gee 'n ruim gesellige gevoel. Ons sal beslis weer teruggaan!

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a3e37ff7bd691a2bd37388c46716ee3a0c3bbc2223f2dca3d1e019dece759bcb22f56aa7e1455d406f3abe68c1026dadffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 Portion 23 of the Steenbok Farm 262 7 km from Wolseley 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.379404245828 19.206208739365

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang