Steenbok Farm Cottages
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Steenbok Farm Cottages bied selfsorgkothuise op 'n 65 hektaar-wildsplaas aan die voet van die Witzenberge 7 km vanaf Wolseley en 16 km vanaf Tulbagh.
Die kothuise bied 'n wegbreek van die stadslewe en elkeen het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en sitarea. Die slaapkamers het enkelbeddens en koningingrootte-beddens en die badkamers het baddens of storte. Badhanddoeke word voorsien maar gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring.
Elke kombuis is toegerus met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die eetkamertafel geniet word en gaste kan in die privaat sitarea ontspan met 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n binnebraai. Daar is WiFi.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n ingeboude braai en elke kothuis het 'n privaat houtvuurwarmbad of plonspoel, ideaal vir winter én somer-wegbreke.
Albei eenhede het pragtige uitsigte oor die plaas en op die omliggende berge en daar is 'n grasperk waar troeteldiere kan speel. Goedgemanierde troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Daar is 2 gemeenskaplike swembaddens op die plaas, asook 2 konferensie-venues.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marianka Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 80
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
- Gaste dink Steenbok Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Erfdeel 23 van Steenbok Plaas 262, 7 km buite Wolseley, Tulbagh, 6830, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang