Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok Plaas Kothuise

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boontjiesrivier langs die R46, Witzenberg Wildpark, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Die Steenbok Plaas Kothuise is luukse selfsorgkothuise geleë op 'n 65-hektaar werkende plaas- en wildtuin, aan die voet van die Witzenberge, tussen Tulbagh en Ceres. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspanne wegbreek.

Hierdie kothuise spog met asemrowende uitsigte oor die Witzenberge. Elke kothuis het sy eie privaat houtvuur-bubbelbad/plonspoel. Of gaste 'n winterwegbreek wil hê of die warm somer trotseer, die Sunbird- en Kingfisher-kothuise sal nie teleurstel nie.

Gratis onbeperkte Wi-Fi hou jou te alle tye verbind, en die plaas bied ook twee gemeenskaplike swembaddens. Troeteldiere is welkom, en die kothuise bied geslote areas met genoeg gras vir jou viervoetige metgeselle om te geniet; streng reëls van die Wildtuin geld egter.

Gaste kan ontspan en 'n skemerkelkie geniet terwyl hulle kyk na springbokke, rooihartbeeste en sebras wat in die veld onder die agterdek wei. Op die voorstoep kan jy sien hoe die berge pienk word teen sonsondergang.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lachelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely blown away by the house, setting, amenities, host amazing! Absolutely awesome stay, super modern yet so comfy and homey on e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Martie L
Saam met vriende
5.0
Wonderlike natuurskoon kuier. Dit is 'n baie lekker en privaat kothuis om in te kuier. Alles is daar wat jy nodig het.
Jul 2024
Henrike P
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was uitstekend! Alles was uitstekend. Lieflike rus en stilte. Pragtige huisie.
Jul 2024
Sascha M
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbevole. Pragtige plek met die mooiste uitsig. Honde was saam en het dit baie geniet. Daar was 'n staproete van so 9 km wat ons met die honde ...
Sien meer
Mei 2024
Pamela S
4.8
Perfek. Uitstekend. Wil weer kom kuier.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Boontjiesrivier langs die R46, Witzenberg Wildpark, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok Plaas Kothuise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boontjiesrivier langs die R46, Witzenberg Wildpark, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da58e16cc310a9bb8eaf5ae361de94531faa8ac51e55e1ee8e71df5ca35d9f63daaa96a72c3f72d2b5f3306798edeceae52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Boontjiesrivier off the R46 Witzenberg Game Park 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.383170489424 19.209917599885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang