Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbok Plaas Kothuise

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boontjiesrivier langs die R46, Witzenberg Wildpark, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Steenbok Plaas Kothuise bied luukse selfsorgkothuise op 'n werkende plaas en wildpark van 65 hektaar aan die voet van die Witzenberge tussen Tulbagh en Ceres. Dis die ideale plekkie vir gaste wat op soek is na 'n rustige en ontspannende vakansie.

Die kothuise spog met 'n pragtige uitsig op die Witzenberge. Elke kothuis het 'n privaat warmbad/plonspoel. Die Sunbird- en Kingfisher-kothuise is ideaal vir winter- of somervakansies.

Gratis onbeperkte WiFi is beskikbaar en daar is 2 gemeenskaplike swembaddens op die plaas. Troeteldiere is welkom, en die kothuise het ingeslote areas met genoeg gras vir troeteldiere om te geniet. Die streng reëls van die wildpark is wel van toepassing aangaande troeteldiere.

Gaste kan met 'n skemerkelkie ontspan en kyk hoe die springbokke, rooihartebeeste en sebras in die velde onder die agterste dek wei. Die voorstoep bied 'n pragtige uitsig op die berge.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Lachelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely blown away by the house, setting, amenities, host amazing! Absolutely awesome stay, super modern yet so comfy and homey on e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Martie L
Saam met vriende
5.0
Wonderlike natuurskoon kuier. Dit is 'n baie lekker en privaat kothuis om in te kuier. Alles is daar wat jy nodig het.
Jul 2024
Henrike P
Gesin met klein kinders
5.0
Alles was uitstekend! Alles was uitstekend. Lieflike rus en stilte. Pragtige huisie.
Jul 2024
Sascha M
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbevole. Pragtige plek met die mooiste uitsig. Honde was saam en het dit baie geniet. Daar was 'n staproete van so 9 km wat ons met die honde ...
Sien meer
Mei 2024
Pamela S
4.8
Perfek. Uitstekend. Wil weer kom kuier.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marianka Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 75

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Boontjiesrivier langs die R46, Witzenberg Wildpark, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
  • Gaste dink Steenbok Plaas Kothuise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tulbagh Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boontjiesrivier langs die R46, Witzenberg Wildpark, Wolseley, 6830, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0da58e16cc310a9bb8eaf5ae361de94531faa8ac51e55e1ee8e71df5ca35d9f63daaa96a72c3f72d2b5f3306798edeceae52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Boontjiesrivier off the R46 Witzenberg Game Park 6830 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.383170489424 19.209917599885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang