Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Marchel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastic place to stay. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Lekker familie kuier. Ons het lekker gekuier. Corralee & Herman was baie vriendelik en het ons goed ontvang. Baie dankie vir die tuisgemaakte beet - dit was baie lekker. Pieta is 'n baie vriendelike hond - sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gillian L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustigheid, natuur, die see en die stap. Ons het dit baie geniet. Die rustigheid, die see, stap na die grotte toe. Sal definitief weer kom kuier. Dankie, mooi dag verder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carola S
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Ontspanne, gemaklik, lekker. Dit was fantasties. Sulke gemaklike gasheer en vrou. Ons was selfs twee keer bevoorreg om die Sishen/Saldanha-trein te ervaar. Het geloop tot by die grotte. Volgende keer wil ons die kamers daai kant probeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Dit was 'n lekker langnaweek kuier. Herman was 'n baie vriendelike en behulpsame gasheer. Die huisie was skoon en netjies, maar het ongelukkig heelwat aandag nodig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cherwayne B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Mei 2024

Nee lekker nie. Die tyd vir harde musiek was 10 uur, maar voor daai tyd as jy musiek speel, is dit ook 'n probleem.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2024

Dis dalk net geskik vir een aand se oorslaap, maar nie vir 'n vakansie nie. Ons kon glad nie in die aande slaap nie, die bure aan beide kante van ons was baie raserig en het harde musiek tot lank na 10 uur in die aande gespeel. Daar was ook nie WiFi soos geadverteer nie, 'n mens moet na die hoofhuis toe loop om WiFi te kry.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Nicoleen S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige, netjiese omgewing. Kos vir die siel. Eenheid was skoon, netjies en goed toegerus. Baie rustige, mooi omgewing. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zimonè K
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Rustig, lekker vir avonture, vriendlik. Dit was lekker rustig by die huisies, al die mense was vriendlik en die bestemming was verskriklik mooi. Die enigste nadeel van die ligging was dat daar nie baie sein was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leandria D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Lovely farm and peaceful stay. A lovely breakaway, the kids loved the farm and the animals.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Seeplaas, Langs die R365, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZjg4Mzg2LWIwODktNDY0NC04NGVhLTI1NjhkZTRhYzRhZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 Steenbokfontein Seeplaas Off the R365 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.167934352333 18.315452382942

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang