Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbokkie Gastehuis

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Bernard W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Alles mooi toegerus, gesellig, niks te kort. Geweldige huis, geweldige gasheer, geweldige ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Peaceful, breath taking home. Mr. Basson was the best host. The house and location are absolutely breathtaking. Surrounded by beautiful nature, the house was extremely beautiful neat, and clean. Perfect detail in each room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
John
Steenbokkie Gastehuis
Thank you for the kind words, Samantha. Also, for being awesome guests that took great care, and left Steenbokkie spotless. Much appreciated.

Pieter J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Goeie ligging en waarde vir geld. Ons het baie lekker by die huis gekuier (2 volwassenes en 3 kleinkinders). Die huis is naby aan die sportveld en rybaan geleë, was lekker om net af te stap en die kinders besig te hou. Die huis self is volledig toegerus en die boonste kamer was baie gemaklik, mooi uitsig oor die strandmeer voor en agter die veld. Ons sal weer kom, dankie aan John vir die goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Heerlike kuierhuis, ideaal vir wegbreeknaweek en/of vakansie. Die huis is prakties met genoeg spasie, maak maklik aan die kant, heerlik met die binnebraai as die wind so waai, pragtige uitsig oor die dorp en die mond!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marquin C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Gerieflik met puik ligging. Goed toegerus en gemaklik. Baie goeie ligging. Lekker plekkie om te kuier en ook die pragtige omgewing te geniet. Vriendelike en akkommoderende gashere. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Darran F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Lovely house, everything you need and more. Great location, with a great layout, perfect for 2 families. Well equipped and a great host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah-ray G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Beautiful 8 sleeper with fantastic views of the golf estate and surrounds, can see the beach from the balcony. Highly recommend a stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

John Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Haye-rylaan 619, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f72363e1cb1da88f17b1beb410e3f136c558e16a37e537fcdd741998e8a5ea8c950d3319e30e44527360896dc59164b6c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8) 7 5 1 5 619 De La Haye Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.078701580636 18.058039096295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang