Steenbokkie Gastehuis
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Haye-rylaan 619, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 600 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Steenbokkie Gastehuis is 'n ruim vakansiehuis vir tot 8 gaste op die Langebaan Country Estate.
Hierdie dubbelverdiepinghuis beskik oor 4 slaapkamers, 4 en suite-badkamers met storte, 'n kombuis en 'n ruim vermaakarea. Daar is 2 slaapkamers onder wat elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed het en die ander 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens.
Daar is 'n kombuisie onder wat 'n mikrogolf en 'n etenstafel het en 'n oopplan-kombuis op die eerste verdieping wat 'n ontbyttoonbank, 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste, 'n yskas, stoof en 'n oond het. Die vermaakarea op die eerste verdieping het 'n TV, 'n knus sitarea en 'n binnebraai. Daar is Apple TV so gaste kan inklok op hulle eie rekeninge. Daar is ook 'n DSTV dekodeerder, bring net jou eie slimkaart.
Rook is streng verbode.
Die eerste verdieping bied toegang tot 'n balkon met 'n uitsig oor die omgewing.
Steenbokkie Gastehuis is net 3 km van die strand af waar gaste kan seilplankry, sweefski, kajakvaar en hengel. Besoekers kan 'n potjie gholf speel, op perdritte gaan of bergfietsry. Daar is ook besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park in die omtrek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
John Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 16
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- De La Haye-rylaan 619, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Steenbokkie Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De La Haye-rylaan 619, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang