Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steenbras15

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Roelien J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik. Puik! Alles wat 'n mens nodig het en meer. Gerieflik en netjies met die mooiste view!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzanne F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Winter seevakansie. Heerlik gebly. Eenheid is ruim met 'n pragtige uitsig. Daar moet egter addisioneel betaal word vir DSTV en boete is betaalbaar indien die skottelgoed nie gewas is nie. Breekskade deposito is na 'n week terugbetaal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Steenbras15
Hi Suzanne, Thank you for your positive feedback, we are delighted you enjoyed your stay with us at Steenbras15. Hope to see you again!

Stefan S
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Baie lekker gebly! Baie lekker huis met 'n groot stoep en 'n mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Wonderlik! Ons gesin was vir 4 aande by Steenbras15. Ons het die dorpie Strandfontein so geniet! Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik mooi, en die huis se kombuis is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het, en meer. Ons sal beslis weer die huis besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathy J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2021

Home from home. Well situated, we could look at the ocean, see the sunrise, it was home from home when we got back from working on site all day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jani D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Lieflike huis met pragtige uitsig. Beskut teen wind. Huis het alles gehad wat ons nodig het. Ons kon lieflik ontspan, want die skottelgoedwasser het gehelp met skottelgoed en die wynyskas om die wyn lekker koud te hou. Sagte handdoeke en beddens wat jou omtrent lekker laat slaap. Huis is ook naby die kommetjie wat dit gerieflik maak vir ouers wat gereeld moet gaan speel of kinders vat vir roomys. Dankie vir 'n lieflike naweek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Steenbras15
Hi Jani, Thank you for the kind message. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Alan.

Pieter K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2021

Genotvol. Was baie lekker en sal weer kom kuier daar. Die huis was naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha E
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mei 2021

Heerlik! Alles wat ons moontlik kon nodig kry, was daar! Die huis is gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R3 450
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 450
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 17:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbraslaan 15, Strandfontein, Louis Rood, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b86f07405c663b674a6b04c9202b65ff8676f28985f94393c7a6c617a741668dfdcdffcf87ec59a6ee09a82499c073f40bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 450 per nag, vir 8 mense 8 5 1 5 15 Steenbras Avenue Strandfontein 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 17:00-19:00 10:00 -31.75742746071 18.224621195592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang