Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steendal Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Christine P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2023

Veilig en maklik om te kry. Die gasheer was baie behulpsaam m.b.t. watter roete om (met die minste slaggate) verder Kruger toe te ry, want as Wes-Kapenaars is ons nie slaggate gewoond nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie J
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2023

Gastehuis was netjies en skoon en die eienaar was baie gasvry. Het net vir 1 nag oorgeslaap. Gastehuis is naby alle winkelsentrums geleë. Sal beslis Steendal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Emmie
Steendal Guest House
Baie dankie Fanie.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Rustige area, baie vriendelike ontvangs. Rustige nagrus. Baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2022

Netjies en skoon. Baie vriendelik, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2022

See stars. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Emmie
Steendal Guest House
Baie dankie vir die mooi terugvoering.

Liezl W
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Okt 2022

Onbeskikbaar en onbedagsaam. Die eienaar van die gastehuis was onbeskikbaar met sleutelafname en oorhandiging. Verder was daar geen kennisgewing van beurtkrag en het hul my 23:00 wakker gebel om my lugverkoeler af te skakel.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Maxie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie goeie oornagverblyf. Heerlik gerus voordat ons die volgende oggend vroeg vertrek het. Ons het dit spesifiek as oornag na Zindwezi gebruik en kan dit aan beveel maklik bereikbaar en maklik weer terug op die pad. Nie 'n gesukkel om uit Pietersburg te kom nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Emmie
Steendal Guest House
Baie dankie, Maxie.

Lize D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2019

Gemakliklike plek met alles wat nodig is. Goeie waarde vir geld en vriendelike gasvrou, sal weer hier oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Des 2017

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Romy D
1 nag Besigheidsreis
2.6
Sep 2017

Not very friendly or helpful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Emmie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bendorrylaan 38, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE0OWZmNTUwLTIwMjktNDIzNC05YzIxLWRhODViZTlmNjRiOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 38 Bendordrive Sterpark 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.89689 29.48004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang