Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Steepside Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louis R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was inderdaad net 'n plesier gewees om by Steepside gastehuis te bly. Ons as 'n groep, twee paartjies, het ons 3 dae verblyf by Steepside terdee geniet. Baie vriendelike eienaars en hulle kon nie genoeg sê dat hulle onmiddelik beskikbaar indien ons hulle sou nodig kry nie. Die plekkie het basies alles wat gaste benodig vir 'n heerlike kuier. Die plekkie is baie sentraal geleë met vele besienswaardighede in die naby omgewing. Veiligheid is ook nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Rustige, netjiese, waarde-vir-geld verblyf. Oude Stal is 'n knus, skoon huis met 'n goed toegeruste kombuis. Die gasstoof werk goed, veral tydens beurtkrag. Ons is vriendelik ontvang en het baie welkom gevoel. Daar is lekker stap-geleentheid en die rotskuns is besonders. Ons kan hierdie verblyf regtig aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Familie vakansie. Wat 'n ongelooflike ondervinding! Ons het dit baie geniet! Die plaas is pragtig! Oude Stal is 'n mooi versorgde huis, met alles wat jy nodig het. Die kaggel het ons lekker warm gehou. Beddens was tops en ons het lekker geslaap. Die pad moet met 'n groot voertuig aangedurf word. Die sneeu het die wêreld in 'n sprokie verander!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

2 nagte oorslaap oppad terug van die Oos Kaap. Pragtige plek met fantastiese mense! Wees gereed met alles wat jy nodig het, want jy is ver van beskawing af. Geen selfoonopvangs - perfek vir ons! Die grondpad in is mooi maar gevaarlik in die reën - wees versigtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Amazing, breathtaking. The silence, the clean air, the stunning scenery made this a fantastic stay. The rock art is a must see. We were all sad to go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Dit was asemrowend. Baie mooi wêreld om jouself en gesin weer te vind.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2023

Relaxing stay. Quiet and beautiful area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carl F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Dit was seker een van die mooiste plekke waar ons al gebly het. Ons het wel net een aand daar gebly, maar almal wou langer bly, dit was regtig verby wow gewees. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Scott B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie lekker. Lekker gekuier op Steepside Guest Farm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Pragtige natuurskoon en netjiese verblyf. Ons het die omgewing en akkommodasie geniet. Geen selfoonontvangs in huis was vir ons 'n veiligheidsrisiko.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Petri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steepside Plaas, Rhodes, Barkly Oos, 9786, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1NDIyOTk0LWJhNDAtNDAzZC1iNzE5LWUwOGIzNWNhODgzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 Steepside Farm Rhodes 9786 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.84159 27.81449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang