Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stegi @ Boe-Boe's Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankdrift-plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
  • Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stegi @ Boe-Boe's Nest is tussen Swartruggens en Koster en grens aan die Elandsrivier, 23 km vanaf Koster, wat die naaste dorp is. Dit is 'n voëlkyker se paradys en het 'n bietjie wild op die perseel, wat rooibokke, blesbokke, koedoes, njalas en bosbokke insluit.

Hierdie grasdak-houthut bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, ketel, mikrogolf, asook eetgerei en breekware.

Buite kan gaste die boma-area en braai-area geniet, asook sitplek met 'n uitsig oor die rivier. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.

'n Sirkelstaproete van sowat 3 km gee gaste die geleentheid om die kloof uit te klim en die Elandsrivier oor te steek. Daar is uitstekende visvangplekke met karp, baars en tilapia. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die area verken. Verder kan gaste gebruik maak van die gratis putt-puttbaan en tafeltennisgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 94

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Bankdrift-plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bankdrift-plaas, Bankdrift, Koster, 0348, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c3f3b90b303f955215c624331ac02bfea544ebc4477b1eda6c12c0a1fc7ebe900cdc15c4936edb13013a2e20cd2fa1d8e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag (plek vir 4) Bankdrift Farm Bankdrift 0348 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.826336175636 26.77306193024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang