Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stel26 Guest Room

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Stel26 Guest Room
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Natasja C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasja C

Gemaklik en netjies.

Die eenheid was presies soos op die foto's. Die kapok haantjie was 'n vreudgevolle verwelkoming. Liezl het uit haar pad gegaan om ons welkom te voel en te sorg dat alles in plek was. Die elektriese kombers was 'n fees! Weereens baie dankie.

Anel V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Baie oulike plek en baie netjies. Eienaar was baie behulpsaam en bied goeie diens!

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5e06f9af0794ee8e2adea26f4e22e190269ee31e862f56f937efd0e7e806ec790cf977d445a791f16e26d7e9ec512ea07b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 26 Van der Stel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0943495 26.205774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang