Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stel26 Guest Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R900 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Stel26 Guest Room is 'n knus eenheid in die Bloemfonteinse woonbuurt Dan Pienaar wat gerieflike verblyf aan 'n gesin bied.

Dié eenslaapkamer-eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is addisionele slaapplek vir 2 kinders. Neem asseblief kennis dat die eenheid nie geskik is vir 4 volwassenes nie. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Dié eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende kenmerke in die kamer sluit 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, asook gratis toegang tot WiFi in.

Gaste kry toegang tot die swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Die eienaar het 2 klein hondjies sowel as 'n mediumgrootte hond op die perseel, maar die eenheid is apart van die huis en heeltemal privaat.

Besienswaardighede in die area sluit Bloemfontein Gholfklub, Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat en Preller Square, asook verskeie restaurante en winkelsentrums in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbed vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Stel26 Guest Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van der Stel-straat 26, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5e06f9af0794ee8e2adea26f4e22e190269ee31e862f56f937efd0e7e806ec790cf977d445a791f16e26d7e9ec512ea07b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 26 Van der Stel Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.0943495 26.205774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang