Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 138

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Stella Maris 138
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Fantasties.

Uitstekende verblyf en baie netjiese woonstel. Puik diens van begin tot einde. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Ivan H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan H

Awesome.

The flat at Stella Maris 138 was stunning with fantastic views. The apartment block is extremely well kept and always clean.

Wouter V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Puik woonstel. Beste een wat ons nog gebly het in Stella.

Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Skottelgoedwasser was 'n groot plus! En vol DStv. Sal vir seker weer boek in die toekoms. En dankie vir Gert vir jou vinnige, vriendelike diens.

Hanri D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri D

Baie netjiese, ten volle toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig.

Stella Marie 138 is baie netjies en skoon. Beddegoed in 2de slaap kamer kort bietjie aandag, maar verder het ons geen klagtes. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het van braai gereedskap tot 'n marinade bak en sjampanjeglase! Die uitsig is pragtig en die woonstel is in die hoek wat hom lekker stil en rustig maak, uit die oog uit van verbygangers. Ons sal vir seker weer hier kom bly.

Celeste V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V

Beste in 'n lang tyd.

Woonstel is vreeslik netjies en toegerus met als wat nodig is om 'n baie lekker vakansie te hê. Die eienaars is baie tegemoetkomend en vriendelik. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Cara P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara P

Lieflike woonstel!

Dit is ’n pragtige woonstel. Baie netjies. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Kon heerlik uitrus!

Francois V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Mooiste woonstel in gebou!

Baie gelukkig met alles in die woonstel. Ons het ook van tevore in ander eenhede in die gebou gebly, en hierdie eenheid is definitief die mooiste en beste toegerus. Eienaar ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die eenheid definitief aanbeveel.

Christiaan E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan E

'n Stukkie Hemel op Aarde

'n Top gehalte woonstel. Dit is 'n pragtig, silwerskoon en 'n netjiese plekkie. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel. Wat 'n voorreg om hier te kon vakansie hou, waarde vir geld, sien uit om weer hier te bly. Baie dankie Gert en Zonette.

Poekoe V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poekoe V

Dit was baie lekker, was net te kort.

Sal volgende keer langer bly, baie dankie vir julle hulp, ek waardeer dit rêrig.

Anton V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Stresloos!

Die woonstel is, amper, perfek uitgelê met alles wat 'n mens nodig het om 'n stresvrye vakansie-ervaring te hê. Van kombuisware, leersitbanke, uitstekende bed en alles en nog wat, was alles in plek gewees. Briljant!

Rauve V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rauve V

Definitively recommended.

Would recommend Stella Maris to stay. Friendly service, location great, beach safe, with lifeguards and police doing regular patrolling. Life guards very awake and making sure everyone stay safe.

Karien B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien B

Fantasties!

Gaan al jare na Stella Maris toe, maar 138 is beslis die beste nog. Alles wat jy nodig het en meer om 'n gerieflike vakansie te kan hê.

Benita A - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Benita A

Baie netjies en persoonlike detail afgestempel, met elke liewe detail!

Heerlik gebly. Onverwagse ekstra toe DStv sommer by die pakkie ingesluit was! Alles so netjies en regtig luuks. Niks gekort nie. Ongelooflike uitsig!

Edward W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Edward W

Pragtige uitsig oor see en strand.

Als naby jou, selfs swembad was mooi skoon. Opsigter baie vriendelik en behulpsaam en gemoedsrus met onderdakparkering vir voertuig.

Deon G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G

Baie lekker gebly in 'n fantastiese mooi woonstel.

Ek as persoon sal graag weer daar wil bly en sal die plek aan almal aanbeveel wat netheid aanbetref was uit die boonste rakke.

Kerri-anne S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerri-anne S

Amazing.

Clean. Beautiful. Perfectly equipped.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Amazing.

Skoon. Pragtig. Perfek toegerus.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Melissa-ann V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa-ann V

Pragtige, stylvolle plekkie wat skoon en netjies is.

Was baie beïndruk met die blyplekkie. Het die gevoel gekry van "home away from home". Baie lekker gebly.

Derik P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derik P

Wat lekker en gemaklik.

Al probleen is daar was winter komberse op die beddens was, so ons het baie warm geslaap. 'n Aircon sal ook lekker gewees het. Daar was ook nie vir ons trailer parkeer tariewe gewees met die booking nie.

Riaan V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V

Verblyf is baie "classy" en sal dit vir enige een aanbeveel.

Die woonstel sit op die kant van die gebou wat jou baie meer privaatheid gee in jou kombuis en badkamers.

Lizette D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D

Wonderlike, netjiese, gerieflike en veilige woonstel.

Ons gesin het baie lekker gebly. Ons het baie veilig gevoel en die feit dat die eenheid aan die einde van die gang was het hom 'n rustige gevoel gegee. Niemand wat heeltyd voor jou deur verbyloop en inloer nie. Die swembad was altyd netjies en 'n wenner met tieners, veral as die weer nie reg was vir die strand nie of terwyl ons nie in die see kon swem nie. Die ingangsportaal was altyd skoon en koel as mens ingestap het. Die feit dat daar geen beurtkrag was nie was amper die beste van alles. Die woonstel was netjies en skoon. Die stort se vloer moet net aandag kry aangesien hy baie muf op gehad het. Die toestelle in die kombuis was baie handig. Gordyne wat die son en lig uitblok voor 5:00 in die oggend sou wonderlik gewees het. Verder was dit 'n baie aangename eenheid om in te bly en ek sal hom sterk aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX7sn9coYmdg7E1yxwOVNArf4IzGZpGiqMmfdBBiZGeVbPGyb21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 73 Beach Road 138 Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.051725689027 30.888199489584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang