Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 138

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Fantasties. Uitstekende verblyf en baie netjiese woonstel. Puik diens van begin tot einde. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Awesome. The flat at Stella Maris 138 was stunning with fantastic views. The apartment block is extremely well kept and always clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wouter V
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Puik woonstel. Beste een wat ons nog gebly het in Stella. Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Skottelgoedwasser was 'n groot plus! En vol DStv. Sal vir seker weer boek in die toekoms. En dankie vir Gert vir jou vinnige, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Baie netjiese, ten volle toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig. Stella Marie 138 is baie netjies en skoon. Beddegoed in 2de slaap kamer kort bietjie aandag, maar verder het ons geen klagtes. Die kombuis is toegerus met alles wat jy nodig het van braai gereedskap tot 'n marinade bak en sjampanjeglase! Die uitsig is pragtig en die woonstel is in die hoek wat hom lekker stil en rustig maak, uit die oog uit van verbygangers. Ons sal vir seker weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Beste in 'n lang tyd. Woonstel is vreeslik netjies en toegerus met als wat nodig is om 'n baie lekker vakansie te hê. Die eienaars is baie tegemoetkomend en vriendelik. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lieflike woonstel! Dit is ’n pragtige woonstel. Baie netjies. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. Kon heerlik uitrus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Mooiste woonstel in gebou! Baie gelukkig met alles in die woonstel. Ons het ook van tevore in ander eenhede in die gebou gebly, en hierdie eenheid is definitief die mooiste en beste toegerus. Eienaar ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal die eenheid definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan E
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

'n Stukkie Hemel op Aarde 'n Top gehalte woonstel. Dit is 'n pragtig, silwerskoon en 'n netjiese plekkie. Ons het ongelooflik lekker gebly en sal hierdie plekkie vir enige iemand aanbeveel. Wat 'n voorreg om hier te kon vakansie hou, waarde vir geld, sien uit om weer hier te bly. Baie dankie Gert en Zonette.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poekoe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Dit was baie lekker, was net te kort. Sal volgende keer langer bly, baie dankie vir julle hulp, ek waardeer dit rêrig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Stresloos! Die woonstel is, amper, perfek uitgelê met alles wat 'n mens nodig het om 'n stresvrye vakansie-ervaring te hê. Van kombuisware, leersitbanke, uitstekende bed en alles en nog wat, was alles in plek gewees. Briljant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX7sn9coYmdg7E1yxwOVNArf4IzGZpGiqMmfdBBiZGeVbPGyb21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 73 Beach Road 138 Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.051725689027 30.888199489584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang