Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 138

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stella Maris 138 is in Amanzimtoti en bied gehalte-vakansieverblyf met ‘n see-uitsig vanaf die woonstel of balkon. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en trekpleisters.

Dié woonstel is op die dertiende verdieping en beskik oor 2 kamers met slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak, en die tweede kamer het ‘n bad, toilet en wasbak. Beddegoed word voorsien.

Die kombuis is toegerus met ‘n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Verder is daar ‘n toonbank met stoele en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met DStv en ‘n DVD-speler. Die leefarea lei na ‘n balkon met ‘n ononderbroke see-uitsig.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en ‘n swembad. Daar is ook ‘n gimnasium en ‘n waskamer op die perseel. Veilige kelderparkeerplek is beskikbaar.

Dis net ‘n paar treë vanaf die hoofstrand, Splash Water World, Funland, restaurante, ‘n winkelsentrum, malls en ander geriewe en trekpleisters.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Uitstekende verblyf en baie netjiese woonstel. Puik diens van begin tot einde. Sal beslis weer daar tuisgaan.
Jun 2024
Ivan H
Gesin met tieners
5.0
Awesome. The flat at Stella Maris 138 was stunning with fantastic views. The apartment block is extremely well kept and always clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Wouter V
5.0
Puik woonstel. Beste een wat ons nog gebly het in Stella. Baie skoon en netjies met alles wat mens nodig het. Skottelgoedwasser was 'n groot plus! En ...
Sien meer
Sep 2023
Hanri D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie netjiese, ten volle toegeruste woonstel met 'n pragtige uitsig. Stella Marie 138 is baie netjies en skoon. Beddegoed in 2de slaap kamer kort biet...
Sien meer
Mei 2023
Celeste V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste in 'n lang tyd. Woonstel is vreeslik netjies en toegerus met als wat nodig is om 'n baie lekker vakansie te hê. Die eienaars is baie tegemoetkom...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Stella Maris 138 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, 138 Stella Maris, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX7sn9coYmdg7E1yxwOVNArf4IzGZpGiqMmfdBBiZGeVbPGyb21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 73 Beach Road 138 Stella Maris 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -30.051725689027 30.888199489584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang