Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 142

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 25 resensies vir Stella Maris 142
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Danie A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie A

Uitsig uitstekend, en ligging fantasties.

Sien sterre.

Divan V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan V

Lieflike ondervinding, soos altyd.

Baie lekker, dankie vir alles.

Stephanus V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanus V

Enjoyed it a lot.

Was very good and comfortable.

Benita J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J

Verfrissend, prakties, skoon. Mense hulpvaardig en vriendelik.

Alles was fantasties. Skoon en mense vriendelik en hulpvaardig self's laat in aand ons TV probleme kom uitsorteer. Nuwe matras miskien oorweeg word, maar alles was daar. Nodige kombuisware, mooiste uitsig. Swembad was ook skoon en heerlik om in af te koel.

Zandra J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra J

Baie lekker.

Alles was baie lekker, skoon en netjies. Die strykyster dink ek werk nie. Ek wou my seun se skoolklere stryk, maar die yster wou nie warm word nie. Die droograk is ook gebreek. Ek wou dit gebruik, maar gesien hy nie wil staan nie. Ons kon ook nie DStv of Netflix kyk nie, want dit vra vir 'n e-posadres en wagwoord. Maar dit was darem nie die einde van die wêreld nie, aangesien ons baie min in die woonstel was. Sal beslis weer daar gaan bly.

Maurilize P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurilize P

Fantastiese geriewe, hulpvaardige personeel en die viewis die beste!

Ons het baie lekker gebly, veral nadat Richard en Erika soveel moeite gedoen het om ons te akkommodeer, want julle het nooit ons booking met hulle bevestig nie. Maar dit was glad nie vir hulle 'n probleem nie en het ons vinnig gehelp.

Nerine B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine B

Goeie uitsig.

Ek wil graag baie dankie sê. Ons verblyf in eenheid 142 was ongelooflik lekker en het dit baie geniet. Ons is met vriendelikheid ontvang en het geen negatiewe kommentaar nie.

Mthandeni I - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mthandeni I

Very good.

It was a good stay with privacy.

Koos D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Koos D

See verleen net daardie ekstra rus vir die siel.

Stella Maris woonstelle bied puik waarde vir geld in terme van ligging, nie net in terme van die strand nie, maar oor die algemeen. Talle winkels/sentrums is baie naby en dit is nie nodig om ver te ry nie.

Ziyanda S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziyanda S

We enjoyed everything at Stella Maris 142.

Best holiday we had, workers are very nice and welcoming. The house is clean, everything was perfect. Easy access to shops, beach and many more. It's quite beautiful.

Liefie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liefie L

Fantastiese tyd gehad.

Sal weer daar gaan vakansie hou.

Siggy W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Siggy W

It was awesome.

The beds were really comfy, the decorations everywhere really fitted a central theme and the lounge was a lovely relaxing area. The table was big enough to do some brainstorming projects.

Narasha K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narasha K

Absolutely amazing.

The view was amazing as well as the apartment had everything you need- very clean. Was a pleasure staying there.

Rene M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene M

Bekostigbaar en lekker.

Baie lekker en veilig.

Alicia S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia S

Baie lekker, maar was net baie afgesit oor die baie kokkerotte.

Mens kan sien die plek is skoon, als het skoon geruik toe ons inloop, maar die kokkerotte kan jy sien is 'n groot probleem, dit klim tot in die yskas al is hy toe.

Elize L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize L

Gerieflik geleë, baie huislik.

Wi-Fi was nie beskikbaar nie.

Elrista G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elrista G

Heerlik om in Amanzimtoti te kuier en goeie verblyf, maar die kokkerotte is onaanvaarbaar!

Ons het doom fogger gespuit en die eienaar het glo pest control by ons woonstel gehad, maar daar was steeds duisende kokkerotte! Hulle was oral in ons kombuis en selfs op ons bed! Dis regtig 'n aaklige insek. Die hele Stella Maris moet asb. gefumigate word. Mens betaal duur vir vakansie en wil ontspan, maar dan wag daar kokkerotte op jou!

Gerrie N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie N

Rustig, naby genoeg aan die strand.

Stella Maris is naby aan die strand en veilig. Fantastiese see uitsig.

Nompumelelo M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nompumelelo M

Was not comfortable at all as the place is not clean.

There are cockroaches, the bedding linen didn't seem clean at all and very old.

Annastacia M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annastacia M

Never disappoints.

I would come at any other given moment.

Jacques L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Amazing.

Great view, plek is baie netjies en skoon.

Benjamin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin S

Excellent.

All was excellent, we enjoyed the stay.

Werner K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner K

Baie lekker.

Dit was baie lekker gewees. Net jammer oor die weer wat nie wou saamspeel nie.

Sarie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie V

Rustig en lekker.

Baie veilig. Sal beslis weer gaan. Baie netjies. Die see-uitsig is fantasties. Naby als.

Sonnette W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnette W

Gemaklike woonstel met als wat jy nodig mag hë.

Was heerlik. Woonstel is goed toegerus. Sal vir seker weer daar oorbly.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 73, Eenheid 142 Stella Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa248ceb48861e63f6c507f88b9523cc520cb61f375f783f09b231bd2bdd6607d71f35ce8e30ee38b75619d7b977e3d497e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 73 Beach Road Unit 142 Stella Maris 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.05165073865 30.888326063824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang