Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 142

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Danie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitsig uitstekend, en ligging fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Lieflike ondervinding, soos altyd. Baie lekker, dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Enjoyed it a lot. Was very good and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Verfrissend, prakties, skoon. Mense hulpvaardig en vriendelik. Alles was fantasties. Skoon en mense vriendelik en hulpvaardig self's laat in aand ons TV probleme kom uitsorteer. Nuwe matras miskien oorweeg word, maar alles was daar. Nodige kombuisware, mooiste uitsig. Swembad was ook skoon en heerlik om in af te koel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandra J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Alles was baie lekker, skoon en netjies. Die strykyster dink ek werk nie. Ek wou my seun se skoolklere stryk, maar die yster wou nie warm word nie. Die droograk is ook gebreek. Ek wou dit gebruik, maar gesien hy nie wil staan nie. Ons kon ook nie DStv of Netflix kyk nie, want dit vra vir 'n e-posadres en wagwoord. Maar dit was darem nie die einde van die wêreld nie, aangesien ons baie min in die woonstel was. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maurilize P
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Fantastiese geriewe, hulpvaardige personeel en die viewis die beste! Ons het baie lekker gebly, veral nadat Richard en Erika soveel moeite gedoen het om ons te akkommodeer, want julle het nooit ons booking met hulle bevestig nie. Maar dit was glad nie vir hulle 'n probleem nie en het ons vinnig gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Goeie uitsig. Ek wil graag baie dankie sê. Ons verblyf in eenheid 142 was ongelooflik lekker en het dit baie geniet. Ons is met vriendelikheid ontvang en het geen negatiewe kommentaar nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mthandeni I
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Very good. It was a good stay with privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Koos D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

See verleen net daardie ekstra rus vir die siel. Stella Maris woonstelle bied puik waarde vir geld in terme van ligging, nie net in terme van die strand nie, maar oor die algemeen. Talle winkels/sentrums is baie naby en dit is nie nodig om ver te ry nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ziyanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

We enjoyed everything at Stella Maris 142. Best holiday we had, workers are very nice and welcoming. The house is clean, everything was perfect. Easy access to shops, beach and many more. It's quite beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach-weg 73, Eenheid 142 Stella Maris, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa248ceb48861e63f6c507f88b9523cc520cb61f375f783f09b231bd2bdd6607d71f35ce8e30ee38b75619d7b977e3d497e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 73 Beach Road Unit 142 Stella Maris 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.05165073865 30.888326063824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang