Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 144

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Tania H
1 nag
5.0
Sep 2024

Pragtige uitsig. Gerieflik naby aan inkopiesentrums en restaurante. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Wish I could stay longer. Absolutely loved it! The apartment is neat and has everything you need. It is basically on the main beach and close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Fantasties. Waarde vir geld, gemaklik en skoon. Die eenheid is vir seker waarde vir geld. Baie spasie en 'n fantastiese uitsig. Ek sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emwi J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Absolutely loved it! The unit was bigger than what we had initially imagined, and the photos do not do it justice. Here and there, small things were amiss, if you're nit-picking, but the overall niceness shines through above all. 10/10 from us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie lekker. Werklik goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

As weer nie lekker is nie net laat weet dat mens meer activities kan saambring. Ja, ons het baie dankie, was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Dit was lieflik een vakansie vir die boeke. Baie lekker gebly. Plekkie is mooi en netjies met strand en see uitsig. Veilige ondergrondse parkering vir motor en waentjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Fantasties. Baie dankie Span vir 'n heerlike tyd. Ons het die week terdeë geniet. Ons was so rustig dat ons nie eens die TV aangesit het nie. Lieflike plek en ideaal geleë. Skoon en netjies met baie spasie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel G
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Lekker ontspanne met pragtige see-uitsig en golwe. Welverdiende ruskans. Gerieflike verblyf met mooi see-uitsig vanuit elke vertrek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronnie F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

I would recommend Stella Maris 144 to anyone. Peaceful and easy-going.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 73, , 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e5995caa1e0c3f99e828155f6557f498d4ceb52e13a01abb236d3a519e7778eb3e9db212c921dd3d745e18fd14fa8e2033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0519814792 30.888076592065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang