Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris 144

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 47

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Stella Maris 144
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5
Tania H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania H

Pragtige uitsig. Gerieflik naby aan inkopiesentrums en restaurante.

Sien sterre.

Claude P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claude P

Wish I could stay longer.

Absolutely loved it! The apartment is neat and has everything you need. It is basically on the main beach and close to shops.

Pieter W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter W

Fantasties. Waarde vir geld, gemaklik en skoon.

Die eenheid is vir seker waarde vir geld. Baie spasie en 'n fantastiese uitsig. Ek sal vir seker weer daar oorbly.

Emwi J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emwi J

Absolutely loved it!

The unit was bigger than what we had initially imagined, and the photos do not do it justice. Here and there, small things were amiss, if you're nit-picking, but the overall niceness shines through above all. 10/10 from us!

Andre P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre P

Baie lekker.

Werklik goeie waarde vir geld.

Chanelle B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle B

As weer nie lekker is nie net laat weet dat mens meer activities kan saambring.

Ja, ons het baie dankie, was net te kort.

Marc L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc L

Dit was lieflik een vakansie vir die boeke.

Baie lekker gebly. Plekkie is mooi en netjies met strand en see uitsig. Veilige ondergrondse parkering vir motor en waentjie.

Martin D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin D

Fantasties.

Baie dankie Span vir 'n heerlike tyd. Ons het die week terdeë geniet. Ons was so rustig dat ons nie eens die TV aangesit het nie. Lieflike plek en ideaal geleë. Skoon en netjies met baie spasie.

Ronel G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel G

Lekker ontspanne met pragtige see-uitsig en golwe. Welverdiende ruskans.

Gerieflike verblyf met mooi see-uitsig vanuit elke vertrek.

Ronnie F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronnie F

I would recommend Stella Maris 144 to anyone.

Peaceful and easy-going.

Nomfundo Z - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nomfundo Z

Very pleasant. I shall return.

It was lovely. The apartment is clean. The owner is super friendly, always available and very helpful. I highly recommend.

Gavin M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin M

Convenient and comfortable but lacking in attention to detail.

Well equipped for self-catering and great location. Disappointing that there was no hand soap in the bathrooms and no dishwashing liquid or sponge in the kitchen. When I queried this with the owner, the response was simply, 'We are self-catering and don't do that.' In 30 years of travelling and staying at innumerable self-catering places, this was a first. They need to rethink this. Seems to have a problem with cockroaches, and the floors did not feel clean.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Narasha K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narasha K

Place was absolutely amazing, very neat and clean view, absolutely beautiful.

Would definitely be booking there again.

Monique S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Comfortable stay and nice place.

Nice comfortable place, good location near a lot of places.

Annelize B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize B

Was lekker. Was skoon en netjies en vriendelike diens.

Die woonstel was baie lekker. Ons het lekker, veral die sitkamerstel, geniet waarop ons lekker kon rus na 'n shopping spree.

Johan O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan O

Sal weer hier bly. Dalk net op 'n laer vloer.

Baie lekker! Die prysklas is regtig min vir die groot ruimte wat die plek bied. Genoeg spasie vir 6+ mense gerieflik.

Magda D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Magda D

Toti is the place.

Weather was good, could enjoy the sea.

Alwyn C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn C

Uitstekend.

Ons het dadlik tuis gevoel als is daar wat mens nodig het vir die gesin, die hoofslaapkamer se bed het so lekker geslaap my vrou moes my 2 keer Sondag wakker maak om op te staan sodat ons terug ry Middelburg toe, ons sal definitief weer vir julle kom kuier, ons kinders het dit ook vreeslik geniet en ek moet ook by sê die sitkamerbanke werk perfek vir 'n middagslapie.

Nompumelelo Nomfundo N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo Nomfundo N

It was epic.

A nice place to visit.

William S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Fantasties!

Woonstel is baie lekker en goed geleë. Alles wat benodig is daar. Sal def weer gaan.

Helga B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helga B

Personeel vriendelik en behulpsaam maar woonstel het goeie skoonmaak nodig.

Kokkerotte was 'n probleem. Verstaan dit gebeur in vakansiewoonstelle maar was beslis meer as gewoonlik.

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 73, , 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09e5995caa1e0c3f99e828155f6557f498d4ceb52e13a01abb236d3a519e7778eb3e9db212c921dd3d745e18fd14fa8e2033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.0519814792 30.888076592065

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang