Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella Maris Woonstel 132

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Stella Maris Woonstel 132
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Wilma V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Baie lekker sal weer gaan. Woonstel is lekker sentraal alles by jou.

Sal beslis weer daar gaan bly. Uitsig jy kan nie vir beter vra nie. Banke in sitkamer kort aandag kussings deur gesit maar verder dit was awesome. Baie dankie.

Lettie E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie E

Uitsig was wonderlik. Ons het dit geniet om daar te bly. Dankie.

Dit was 'n lekker woonstel om in te bly. Pragtige uitsig. Dalk net oorweeg om DSTV in te sit. Verder was alles in plek vir ons verblyf. Baie dankie.

Marina K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina K

Just awesome.

Dit was een woord awesome en sal weer graag dieselfde woonstel op 'n volgende naweek besoek wil hê. Baie dankie aan julle, julle diens was 10/10.

Hannelie V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Gerieflik.

Baie lekker netjiese woonstel met baie mooi see-uitsig.

Komien G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Komien G

Baie lekker.

Ja, uitsig was fantasties.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Narasha K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Narasha K

The apartment was absolutely clean and had a beautiful view.

The owner was a real angel she was absolutely friendly and welcoming she checked on us and made sure we had everything we needed thank you, Cathy.

Seef C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seef C

Baie sentraal.

Baie geniet so naby die beach.

Byron P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Byron P

Comfortable.

Prime location, ease of access.

Zanel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zanel M

Love Toti.

The vacation was awesome. Stella will see me again.

Esther W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Esther W

Die ligging van die woonstel is perfek, maar die woonstelgebou en die woonstel self is nie op standaard nie.

Die banke in die sitkamer is deurgesit en die bekleedsel moet skoongemaak word. Verder was die woonstel mooi skoon. In die kombuis is genoeg breekware, maar van verskillende soorte. Blikoopmaker werk nie. Ons moes ons eie krag oplaai, maar het geen idee gehad hoeveel om te laai nie. Die gevolg is dat ons oor die 100 eenhede te veel gelaai het, wat nou ons verlies is. Hoofslaapkamer se beddegoed: die duvetoortreksel is hopeloos te groot vir die duvet. Dit sal lekker wees as daar 'n bedmatjie voor die bed is. Bedlampies werk nie en die skerms is verweerd. Daar is nie 'n kragprop sigbaar in die hoofslaapkamer om die lampies of 'n haardroer by in te prop nie. Daar was 'n totaal van slegs 5 hangers in die woonstel om klere aan op te hang. In die tweede badkamer is al die (fittings) nog daar van 'n stort wat oor die bad was, maar die stort is nie meer daar nie. Dit is selfsorg, maar dis nie lekker om te arriveer en die heel goedkoopste toiletpapier op die mark te kry nie. Dit is die eerste ding wat ek gaan koop het was beter toiletpapier. Meeste selfsorgeenhede voorsien basiese skoonmaakmiddels, soos 'n houertjie met opwasmiddel, 'n sepie in die badkamer, ens. Hier moet jy alles self voorsien. Stella Maris is perfek geleë, maar die gebou self is nie op standaard nie. Die gang voor ons woonstel was vuil. Daar was selfs roomysstokkies wat die hele week in die hoek buite ons woonstel gele het. Die hele tydperk wat ons daar was, is die gang nie skoongemaak nie. Die vensters in die gang was so vuil dat mens nie deur dit kon sien nie. Hulle was besig om te werk aan die gebou, en daar was 'n geboor en gekap wat soms steurend was deur die dag. Al is Stella Maris perfek geleë met maklike toegang tot die hoofstrand, is dit hartseer dat dit so vuil buite die gou is. Die sypaadjies en die (walkway) is vuil, vol papier, hoenderbene, en dis glad nie 'n plesier om 'n entjie te gaan stap nie. Reg buite die deur van Stella Maris is ons met ons aankoms al voorgekeer deur 'n boemelaar wat bedel. Dis jammer om die totale verval van die eens pragtige omgewing te aanskou.

Magda R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda R

Dit was onvergeetlik lekker. Sal weer bespreek.

Kan net gaste laat weet dat hulle tweepuntmuurproppe moet saambring aangesien alles binne die woonstel met dit werk van die bedlampies tot die waaiers.

Dorita D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorita D

Alles was skoon en netjies, en die uitsig ongelooflik.

Sien sterre.

Deon K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon K

Baie lekker gewees.

Goeie diens en die uitsig was great.

John N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John N

Baie geniet, sal weer bespreek vir 'n volgende keer beslis.

Sien sterre.

Marius G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius G

Woonstel het voldoen aan ons behoeftes.

Stortvloer is gevaarlik glad. Sal aanbeveel dat daar 'n gly-vrye mat of iets soortgelyks beskikbaar gestel word vir gaste.

Stella Maris Woonstel 132 se terugvoer

Baie dankie Marius vir die terugvoer. Ons kyk verseker na jou voorstel.

Stella Maris Woonstel 132
Alet L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L

Briljant.

Ons het dit regtig baie geniet. Plek was skoon en netjies en die uitsig was beeldskoon. Ek sal die plekkie vir enigeen aanbeveel.

Jealine M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jealine M

Relaxing, comfortable and value for money.

This is one of the places I would return to. Karen has almost everything in the flat from a milkshake machine to reusable sandwich pockets. Thank you again.

Stella Maris Woonstel 132 se terugvoer

Thank you very much for the nice reference.

Stella Maris Woonstel 132
Isabel M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Isabel M

Best holiday ever.

The flat had a great view, we didn't closed the windows at night because it was humid and hot, the sea view was breathtaking, everyone was friendly and helpful, even the security staff was helpful at times when we didn't know how to get in or out of the covered parking. Will definitely make use of the flat again in the near future.

Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 000
R1 000 R800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 73, Amanzimtoti, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA564b30b1c4f5bbe2f834d92ce42938ee9be29a74a3aa0400919d700e8f1b8deff23a2584dc5838e22c2689767b45d8051250?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R800 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 73 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.052162158166 30.88782934474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang