Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellar Overberg Travellers Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Jolene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Welcoming. Inspiring. Beautiful. Rejuvenating. This place is a hidden gem! David is an incredible host, and the inclusive breakfast every morning was definitely the highlight of our stay - made with so much passion and love. The "Koningskamers" has everything you need for a short stay with a beautiful view over the pool and property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen L
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlik ontspanne, kos vir die siel, lekker bederf. Verblyf was baie netjies, skoon en het alles wat jy nodig het. Dit is in 'n mooi natuurlike omgewing wat bydra tot 'n rustige en ontspanne atmosfeer. Die gasheer was baie vriendelik en diens was uitstekend. Die ontbyt was baie keurig en geurig en uit die boeke uit! Dit was 'n groot bederf om 'n vars warm gebakte brood te kry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shenaye V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Great place to stay to travel around the area. Breakfast was fabulous, with homemade bread and delicious jams. The pool was a little green due to load shedding. Better lighting is needed for load shedding times. A very peaceful place, nice to have roosters wake you in the morning. The staff are friendly; loved the company.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe D
1 nag
2.8
Nov 2022

Min waarde vir baie geld. Die gastehuis is op 'n kort plaaspad met 'n hek naby die huis wat mens self moet oop- en toemaak. Dit het onveilig gevoel toe ek laataand van die restaurant kom om in die donker uit te klim. David was vriendelik maar het nie Afrikaans gepraat nie. Die baie netjies, maar 'n karig meubileerde kamer loop uit op 'n stoepie met die swembad daarvoor. Die swembad was vol blare en David stuur toe eers iemand om dit te kom uithark. Dieselfde persoon het die volgende oggend vroeg kom gras natgooi - dit het nie privaat gevoel nie. Daar was geen 'spoils' soos 'n sjokoladetjie, vrugte, of beskuit, ens. nie, wel tee en 'n Nespresso-masjien, maar nie 'n ketel om tee mee te maak nie (nie melk vir die tee nie); geen haardroër, stoel om op te sit, verwarmer (sementvloer) of TV nie, en net een kombers. Ek het die veelbesproke brekfis gemis omdat David nie die epos gelees het dat ek wil vroeer (8h30) eet nie - ek was skreeuhonger omdat ek al 5h30 wakker was, en toe hy kom (ek het hom laat roep so 8h40) het hy net muesli en klein bietjie vrugte afgestuur, sonder koffie, met die verskoning dat hy diere (wys na die honde) en gaste het (net ek) so nie tyd het vir eposse lees nie. Ek was ook bangerig vir die klomp honde. Die wifi was baie swak (en so onveilig dat my virusprogram my nie wou oplyn nie) en ek kon nie belangrike eposse beantwoord nie. Dit het dubbeld te duur gevoel (ek reis baie so ek weet wat ek gewoonlik kry). Ek weet nie waarvoor ek so duur moes betaal nie?

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Carol-ann R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Fantastic choice! We had a very friendly and warm welcome by David. The rooms are spacious, very clean, neat and have a lot of attention to detail. A relaxing afternoon in the garden. Had the most amazing breakfast experience. Anything fresher than David served us, is either still growing, baking or in the making. Thanks David for a wonderful stay. High recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelise K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Ons het net oornag maar alles was baie gerieflik en netjies en gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Ons het 'n heerlike rustige Sondagmiddag en aand daar geniet, die kamer is groot en gerieflik met 'n "stoepie" met tafel en stoele en alles wat mens nodig het vir oornagverblyf. Ons gasheer, David, was baie vriendelik en behulpsaam en geen moeite ontsien. Die ontbyt was ook baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rachèlle V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Vriendelike diens, baie gemaklike badkamer. Baie vriendelike diens ontvang. Heerlike ontbyt geniet. Die badkamer is baie gerieflik en modern ons het die familie eenheid gehad was gemaklik bietjie klein spasie om die hoofbed, maar dit was waarde vir geld en mooi skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tibor Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stasieweg 1, Riversidelaan, Napier, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ff0baa9620c71b87a2b7c0953b897d687701cadd19a76d62f91179d4c8369499a5ea8ceb0e95393b9ceeff6950faf9c4198?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Station Road Riverside Avenue 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.465992083818 19.895499944687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang