Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stella's Gem

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Maritza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Goed ingerig, skoon, en baie netjies. Ons het gereis vir 'n mediese prosedure by die Gariep Mediclinic, en hierdie Gem is werklik net om die draai. Alles is baie goed ingerig, netjies, en skoon. Die stort is heerlik! Die lugverkoeling werk 100% en die kapasiteit daarvan is 100% voldoende vir die Noord-Kaap hitte! Dit is 'n baie rustige omgewing en jou voertuig is onderdak, veilig, en agter 'n motorhek. Ek sal Stella's Gem oor en oor aanbeveel! Dankie tannie Estelle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Stella's Gem
Hi Maritza Baie baie dankie vir die review! Julle is altyd welkom terug. Groete Estelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schreiner-straat 57, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9ff0a760eae67f7fc13841cda5eb63a51e4b743164b442c83903461520885d2721966003a72419e3a729dea16937e27f3b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 57 Schreiner Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7593531 24.7362395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang