Stella's Lodge
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-weg 2, Sunwich Port, 3230, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Stella's Lodge is 'n knus, bekostigbare selfsorgkothuis in die hartjie van Sunwich Port. Dit is in 1914 gebou en is een van die oudste huise aan die Suidkus. Dit is ideaal vir 'n naweekwegbreek, want dit is net 200 m vanaf die strand.
Dié kothuis bied slaapplek aan 3 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders is en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Daar is 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet in die badkamer.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n sonnige stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Hierdie verblyf word deur 'n betonmuur omring en het 'n groot tuin vir kinders en troeteldiere. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is naby talle winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Charlie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Seaview-weg 2, Sunwich Port, 3230, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sunwich Port Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Seaview-weg 2, Sunwich Port, 3230, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang