Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellata

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsaystraat 24A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stellata is in Hunter Home, ’n stil, boomryke voorstad in Knysna geleë, sowat 7 minute se ry van die bekende Knysna Koppe en Knysna Waterfront af. Stellata bied gerieflike B&B-verblyf in ’n privaat kamer in ’n huis.

Die privaat kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het ’n ekstra lang, koningingrootte-bed en volledige en suite-badkamer met ’n privaat ingang en toegang tot ’n aparte afdeling van die dek. Die dek het ’n tafel en stoele. Die kamer het ’n ook ’n basiese kombuisie met ’n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster en breekware. Daar is ook 'n strykyster vir gaste se gebruik. Die badkamer het ’n stort-oor-bad met ’n stortskerm. Netflix is beskikbaar en daar is ook gratis onbeperkte WiFi. Die dek het braaigeriewe en gaste het toegang tot hul eie toerusting om vuur me te maak. ’n Haardroër en toiletware word voorsien.

Daar is 'n omsetter tydens beurtkrag.

Gaste het toegang tot gratis skaduparkeerplek op die perseel. Die eienaars bly op die perseel en hulle het 3 honde wat deel is van die familie. Doendinge in die omgewing sluit gholf, watersport, wandelings op die strand en in die woud, avontuursport ens. in. Gaste kan ook natuurreservate en marke besoek. Die eienaar stel graag aktiwiteite vir gaste voor.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Nikki Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Lindsaystraat 24A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellata het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lindsaystraat 24A, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEqyedNgqhMqQduHteiWuN30y7Q40eIIafv6qd65R51cKVRp2f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 24A Lindsay Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.056118911273 23.082745137434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang