Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 107 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Julie-anne P
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

I would recommend Stellenberg Guest Unit. Very convenient and well situated for our needs. Friendly and welcoming host. The fridge and coffee station were thoughtfully stocked.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Knus juweeltjie. Heerlik gebly! Hope onverwagte bederfies daagliks. Als wat jy dalk kan nodig kry in dié woonstel! Niks te veel moeite vir Uanita nie. Beveel dié verblyf aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandisa S
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Warm, welcoming, caring hosts and I will book them again. Very good and the snack every day was the cherry on top.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Thank you very much, Mandisa! You are most welcome, and we hope to see you soon again. All the best with the studies.

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Huislike, vriendelike, netjiese, gasvrye verblyf. Heerlik gebly en is lekker bederf met ekstra goedjies! Dit is ons tweede keer wat ons oorbly en dit is elke keer net 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Juweel in Stellenberg. Uitstekende gasheer wat nie genoeg vir ons kon doen nie. Puik kommunikasie en pragtige eenheid, ons sou niks verander nie. Baie dankie vir 'n wonderlike kuiertjie, sal julle beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana H
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Perfect home away from home! Ek het heerlik gebly in Uanita se pragtige, goedtoegeruste eenheid. Die plekkie is deel van hul huis (gemeenskaplike ingang), maar ek het totale privaatheid gehad. Uanita is die 'ultimate' gasvrou; sy maak seker dat elke moontlike behoefte aangespreek word. Dit was so lekker om saans na 'n dol dag tuis te kom en 'n sjokolade op die kussing te vind en ander eetgoedjies om aan te peusel. (Haar karringmelkbeskuit is die beste!) Dis iets wat ek glad nie verwag het nie en is beslis nie standaard by soortgelyke verblyf en teen hierdie prys nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absoluut wonderlik. Ons het absoluut heerlik gebly. Die gasvrou is ongelooflik gasvry en vriendelik en laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Skoon netjiese ruim woonstel. Vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon, en gerieflike verblyf met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker gebly, bederf met snapperye, skoon, baie netjies, en baie gawe eienaar. Eienaar van die gastehuis is baie gaaf, baie behulpsaam en het ons lekker bederf met al haar snapperye wat sy daagliks vir ons in die kamer gelos het. Die kamer is baie skoon en lieflik uitgestal en teen 'n baie goeie prys. Sal enige tyd weer soontoe gaan, hoogs aanbeveel deur my en my eggenoot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Uanita/Hannes
Stellenberg Guest Unit
Baie dankie, Petrus en eggenoot! Dit was lekker om julle te huisves terwyl julle gewerk het in die Kaap. Ek is bly julle het lekker gebly en dat julle die bederfies geniet het. Dankie vir die mooi resensie. Ek glo dat ons so veilig is as wat ons kan wees in SA en is gelukkig om in 'n baie goed gepatrolleerde buurt met kameras en aktiewe buurtwag en responsbeheer te wees, met geen insidente by ons woning tot dusver. Nogmaals dankie en hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Lindy E
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Home from home - attention to detail much appreciated. The host went out of their way to make me feel welcome and at home. I really appreciated the little personal touches - shampoo and conditioner in the bathroom, a chocolate on the bed every evening. It felt like home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 107

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 346 per nag, vir 4 mense 107 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang