Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 106 resensies vir Stellenberg Guest Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Linda V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Knus juweeltjie.

Heerlik gebly! Hope onverwagte bederfies daagliks. Als wat jy dalk kan nodig kry in dié woonstel! Niks te veel moeite vir Uanita nie. Beveel dié verblyf aan!

Mandisa S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandisa S

Warm, welcoming, caring hosts and I will book them again.

Very good and the snack every day was the cherry on top.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Thank you very much, Mandisa! You are most welcome, and we hope to see you soon again. All the best with the studies.

Stellenberg Guest Unit
Loraine C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Huislike, vriendelike, netjiese, gasvrye verblyf.

Heerlik gebly en is lekker bederf met ekstra goedjies! Dit is ons tweede keer wat ons oorbly en dit is elke keer net 'n plesier.

Charlene P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Juweel in Stellenberg.

Uitstekende gasheer wat nie genoeg vir ons kon doen nie. Puik kommunikasie en pragtige eenheid, ons sou niks verander nie. Baie dankie vir 'n wonderlike kuiertjie, sal julle beslis aanbeveel.

Liana H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana H

Perfect home away from home!

Ek het heerlik gebly in Uanita se pragtige, goedtoegeruste eenheid. Die plekkie is deel van hul huis (gemeenskaplike ingang), maar ek het totale privaatheid gehad. Uanita is die 'ultimate' gasvrou; sy maak seker dat elke moontlike behoefte aangespreek word. Dit was so lekker om saans na 'n dol dag tuis te kom en 'n sjokolade op die kussing te vind en ander eetgoedjies om aan te peusel. (Haar karringmelkbeskuit is die beste!) Dis iets wat ek glad nie verwag het nie en is beslis nie standaard by soortgelyke verblyf en teen hierdie prys nie.

Retha M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M

Absoluut wonderlik.

Ons het absoluut heerlik gebly. Die gasvrou is ongelooflik gasvry en vriendelik en laat jou tuis voel.

Engela A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela A

Skoon netjiese ruim woonstel.

Vriendelike ontvangs. Netjiese, skoon, en gerieflike verblyf met alles wat nodig is.

Petrus S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Lekker gebly, bederf met snapperye, skoon, baie netjies, en baie gawe eienaar.

Eienaar van die gastehuis is baie gaaf, baie behulpsaam en het ons lekker bederf met al haar snapperye wat sy daagliks vir ons in die kamer gelos het. Die kamer is baie skoon en lieflik uitgestal en teen 'n baie goeie prys. Sal enige tyd weer soontoe gaan, hoogs aanbeveel deur my en my eggenoot.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie, Petrus en eggenoot! Dit was lekker om julle te huisves terwyl julle gewerk het in die Kaap. Ek is bly julle het lekker gebly en dat julle die bederfies geniet het. Dankie vir die mooi resensie. Ek glo dat ons so veilig is as wat ons kan wees in SA en is gelukkig om in 'n baie goed gepatrolleerde buurt met kameras en aktiewe buurtwag en responsbeheer te wees, met geen insidente by ons woning tot dusver. Nogmaals dankie en hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete.

Stellenberg Guest Unit
Lindy E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy E

Home from home - attention to detail much appreciated.

The host went out of their way to make me feel welcome and at home. I really appreciated the little personal touches - shampoo and conditioner in the bathroom, a chocolate on the bed every evening. It felt like home from home.

Lianie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Lianie E

Skoon, netjies.

Die plek is baie skoon en netjies. Jy moet by die eienaar se huis ingaan om by die woonplek in te gaan. Ons kar het buite (sonder 'n hek) gestaan. (Effens vreemd vir Limpopo mense wat alles moet toesluit). Hierdie was die enigste plek waar ons al ooit geslaap het waar ons moes betaal om die kamer skoon te maak.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Hallo Lianie,
Hoop julle bootreis was lekker. Baie dankie vir jou terugvoer en julle verblyf, maar ek wil graag 'n paar goed aandui en asb korrigeer. Ons het tot dusver nog amper deurlopend uitstekende 5 ster resensies gehad - lees gerus ander resensies. Dit word ook duidelik op ons LekkeSlaap profiel aangedui dat die eenheid deel van die hoofhuis is. Parkering word ook duidelik aangedui as van die straat af, maar nie agter 'n toesluithek nie. Daar is wel 'n toesluithek, soos ek vir gaste met arrivering in kennis stel, maar dit is jul keuse om daar te stop, al dan nie. Dan is die ligging van die eenheid iets wat geografies vas is en gaste self na moet kyk in terme van waar hul wil wees - adres word op die profiel aangedui. Ons is egter wel naby aan verskeie winkels, Tygervalleisentrum, restaurante en maklik toeganklik tot hoofpaaie, asook in 'n gepatrolleerde, rustige en goeie woonbuurt. Ons skoonmaakfooi is al vir lank geïnkorporeer aangesien was van beddegoed en skoonmaak van hoogstaande gehalte is, maar ook kostes dra, al is dit soos vir jul, vir slegs een nag. Die skoonmaakfooi word aangedui in die kwotasie en gaste is dus vooraf bewus hiervan. Gaste word ook bederf met vele ekstras, soos vars melk, sap, joghurt en muesli, waterbotteltjies en ander snoepgoed, asook 'n toegeruste 'noodhulp houer' en badkamerbenodighede. Die volle skoonmaakfooi word nooit vir een nag verblyf gehef nie, maar gaste kry steeds al die voordele. Ek sien wel dat jy besef het dit is waarde vir geld, daarom die 5/5 erkenning hiervoor. Ek weet dat ons eenheid van hoogstaande gehalte is en ons het vele gaste wat gereeld terugkom en baie gelukkig is. Hoop julle is veilig terug in Limpopo. Groete.

Stellenberg Guest Unit
Mariki V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariki V

Vriendelik, veilig en rustig.

Ons het baie lekker gebly by Stellenberg Guest Unit. Ons is met baie gasvryheid ontvang. Die plekkie is perfek vir 2 grootmense en 1 kind.

Michelle K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Uanita is the best hostess I have ever met.

She goes the extra mile to make sure everything is 100% correct. Attention to detail. Always friendly. Thank you so much Uanita and family. Will definitely recommend you.

Jacomi V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomi V

Soos 'n huis weg van die huis.

Dit was die heerlikste oornag wat ons gedurende ons hele reis ondervind het. Uanita en haar man was ongelooflik gasvry. Die aandag aan al die klein dingetjies is perfek en ons het soos "ou vriende" gevoel. Ons het ons 2 honde saam met ons gehad en daar was selfs 'n klein geskenkie vir hulle. Ek sal Stellenberg Guest Unit enige tyd aanbeveel!

Ansie D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D

Knus en baie sentraal aan als waar ons wou wees met vriendelike diens.

Ek het wel gedink dis apart van die huis met eie ingaan. Dis wel deel van die huis, maar steeds baie welkom gevoel.

Conrad J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad J

Excellent.

I had a wonderful experience filled with friendless, professionalism and excellent service.

Edward P - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward P

Uitstekend!

Die vrou was baie hulpvaardig, vriendelik, en hoflik. Uitstekende gasvryheid. Sy sit nuwe lekkers in die kamer elke dag. Sy maak dit elke dag skoon en maak die bed perfek op elke dag. Ek moet iets pos, en sy gee vir my inligting oor DHL, baie hulpvaardig.

Ester J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester J

Heerlik gekuier en geslaap.

Dankie vir al die bederfies!

Arno E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno E

Vriendelik en baie gasvry.

Ons het Uanita se plek en gasvryheid baie geniet. Sy het uit haar pad uit gegaan om dit vir ons so gemaklik en aangenaam as moontlik te maak. Veral die daaglikse verversings was 'n bonus.

Karin K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin K

Was baie aangenaam, skoon en netjies en veilig.

Ek sal dit aanbeveel, aangename eienaars.

Elizma L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma L

Die ideale huis weg van die huis af.

Omgewing is rustig en stil. 'n Baie netjiese en skoon oornagplekkie. Sal beslis weer van Stellenberg Gastehuis gebruik maak.

Craig D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig D

Nice and relaxing.

Great place, everything that you need for a nice relaxing stay. It's clean, comfortable and spacious. Great owners who are super friendly and accommodating. Thank you.

Joos D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joos D

Fantastiese diens.

Gasvry, skoon en diens van hoogstaande standaard. Waarde vir geld. Sentraal geleë in 'n stil buurt.

Pierre H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre H

Heerlik gekuier.

Baie vriendelike en sorgsame eienaars. Kon nie genoeg vir ons doen nie!

Frieda D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frieda D

Heerlike oase weg van jou huis.

Aandag aan klein detail. Lekker sentraal. Keurig en gerieflik ingerig. Baie skoon en netjies. Uanita is 'n baie bedagsame en hartlike gasvrou! Stellenberg gaste-eenheid is 'n puik oorbly-opsie!

Luise B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luise B

Gemaklik, netjies, skoon en rustig.

Alles is presies soos geadverteer. Ons was tuis soos by ons eie huis.

Michael M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael M

Warm hospitality with lovely surprises!

We were greeted with a warm welcome and had a fantastic stay at Uanita's place. The extra goodies were a lovely surprise, and it was a great way to start the new year. We are very grateful to have been hosted by Uanita.

Marthi H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthi H

Gasvryheid soos min.

Pragtige tuin, rustige omgewing. Naby aan inkopiesentrums ens. Kom en gaan soos ons wil. Oral is daar klein verrassings bv. elke dag versnaperinge in yskas, southappies, sjokoladetjie op kussing, moerkoffie, kraffie wyn, ens. Elke dag word alles mooi skoongemaak. Gehaltetoiletware in die badkamer en ewe vriendelik na viervoetige gesinslid gekyk terwyl ons 'n funksie bygewoon het.

Riana S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Gerieflik, netjies en groot bederf.

Ons het heerlik gekuier en al die bederfies wat saans uitgepak is, het ons spesiaal laat voel. Hannes en Unitha se gasvryheid maak dit 'n bederf.

Dirk B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Heerlike rusplek vir die voet, uitstekend.

Rustige omgewing, gasvry en soveel ekstras.

Vaughan S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vaughan S

We loved our stay, especially the big pool.

We had a lovely peaceful and comfortable stay and felt welcome like family and were spoilt with wine, chocolates and snacks.

Joana S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joana S

Rustig, netjies, bederfies.

Ons en die kinders het die wegbreek so geniet. Ons sal beslis weer gaan. Dit is ideaal vir 'n gesin wat wil uitry en net slaapplek soek vir die aand. Dit is so netjies en word gereeld skoongemaak. Dan praat ek nie eers van al die bederfies wat ons en die kinders gekry het nie. Julle sien ons beslis weer.

Danvo J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danvo J

Baie netjies en warm, vriendelike host.

Sien sterre.

Jakki R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakki R

Verkwiklik.

Voel soos home away from home.

Thea K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea K

Excellent.

The most accommodating host, great experience.

Yolanda W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda W

Puik diens en gasvryheid.

Sien sterre.

Freude B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freude B

Heerlike, rustige verblyf.

Baie lekker hier gebly. Alles was tip top skoon, eienaars baie vriendelik en goeie kwaliteit meubels ens. met lekker daaglikse bederfies. Baie dankie.

Santie G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie G

Die beste van bestes.

Ons het ons verblyf geweldig geniet. Baie dankie.

Dewald S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald S

Gerieflike verblyf.

Kommunikasie is puik. Jy word hartlik ontvang en die eienaars gaan uit hul pad om seker te maak dat jy so gemaklik moontlik is. Die eenheid bevat alles wat jy moontlik kan benodig, baie netjies en skoon. Regtig baie goeie waarde vir geld.

Irene D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene D

Short one night stay. Everything needed and more.

Everything was clean and very close to where we needed to be. We can highly recommend it.

Daleen B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Huis weg van die huis.

Ontvang met grasie en rustigheid, terwyl alles in 'n baie professionele manier verduidelik was. Pragtige sitkamer, kamer en badkamer. Netheid 12 uit 10, alles ruik skoon en vars, en word daagliks skoongemaak. Ek is tot in die grond in bederf en aandag aan detail was verstommend. Baie dankie vir die wonderlike verblyf in Kaapstad. Jy sien my vir seker weer in 2 maande se tyd.

Johan M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Wat 'n heerlike kuier in die Kaap!

Uanita het ons so lekker bederf. Die eenheid is regtig so mooi en netjies soos op die fotos. Ons kan nie uitgepraat raak oor die gemaklike bed en effektiewe stort nie. Net wat ons nodig gehad het! Baie dankie.

Bettie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bettie V

Die aandag aan die fyner detail en ekstras was verfrissend. Pragtig en gasvry.

Uanita is die perfekte gasvrou, altyd vriendelik en behulpsaam. Ons is bederf met soveel verskillende verwelkomings-eetgoetjies. Van Lindt-sjokolade op die bed, heerlike wyn en ietsie vir ontbyt. Die 'snacks' in die yskas (aarbeie, ens) was hemels. Dit was vir ons 'n absolute 'wow' en het ons wildste verwagtinge oortref. Die eenheid is pragtig en volledig toegerus met heelwat ekstras soos die oulikste medikasie-boksie. Selfs die honde was vriendelik. Ons sal vir seker weer gaan kuier.

Hettie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie B

Wonderlike gasvryheid met besonderse fynere detail.

Uitstekende verblyf vir vakansie of 'n vinnige sakebesoek. Beveel die Stellenberg Gastehuis sterk aan.

Lourette B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourette B

Home away from home.

Stellenberg Guest Unit is waarlik huis weg van die huis. Kon nie vir beter gevra het nie. Unita, Hannes en kinders baie dankie vir julle gasvryheid, omgee en ook al die bederf. Hoogs aanbeveelbaar! Spyt ons het nie langer gebly.

James H - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James H

Baie lekker gebly.

Baie vriendelike mense en die plek is regtig baie mooi en netjies.

Gustaff P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustaff P

Die plek is regtig aanbeveelbaar. Dit het gevoel of ek baie meer kry as waarvoor ek betaal.

Uanita is 'n uitstekende gasvrou en het my onmiddelik baie welkom laat voel. As jy waarde vir geld soek, is die verseker die plek om te gaan. Stellenberg Guest Unit is in 'n goeie en veilige area en was redelik sentraal van waar ek moes wees. Jy sal nie spyt wees as jy hier geboek het nie. Gaan verseker weer terug met my volgende reis.

Hanri C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Perfeksie.

Tuiste weg van die huis, so bederf, luuks. Die beste verblyf in Durbanville.

Miguel F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miguel F

Attention to detail was a breath of fresh air.

A colleague and I stayed for a night and received such a warm welcome. The attention to detail of the host was incredible. From the various complimentary snacks and refreshments, the extra towel to the small medicine kit. This experience was worth every cent, and way above value for money. We will definitely be staying there again on our next trip to Cape Town.

Tamlyn D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn D

Unforgettable.

As a family we had an absolutely wonderful time staying at the Stellenberg Unit. Uanita went above an beyond to ensure our family was comfortable and taken care of. Her thoughtful snacks were placed daily in our room which our daughter absolutely loved. Uanita and her family are wonderful people and I highly recommend staying here, it ìs well situated, safe and in a good area. The home was cosy and well looked after. Its clear Uanita loves what she does. Thank you so much for having us Uanita.

Zurika H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zurika H

Geleë in heerlik rustige area.

Uitstekende diens van eienaars.

Edith P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edith P

Comfortable and central.

Cosy and although not really a self-catering, more tea and coffee with a microwave, the tasty unexpected treats, very warm welcome and excellent location made up the 5 star value. Situated in very quiet neighborhood, but within minutes from all of Cape Town. We will definitely be back. A bonus was it being pet friendly and even they got a welcome, tasty treat. Thank you Uanita, you go the extra mile to make the stay comfortable and warm.

Loraine C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine C

Gemaklike, netjiese verblyf in 'n huislike atmosfeer.

Stellenberg Gastekamer is 'n kompakte, netjiese en gerieflike eenheid. Die gasvrou gaan uit haar pad om alles gerieflike en spesiaal te maak en verskaf baie ekstra goedjies om te verseker dat gaste 'n goeie ondervinding het.

Frank M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frank M

Fantastic customer support.

The flat is always kept in pristine order. The owners are very helpful and friendly. Really pet friendly and caring.

Almari C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Almari C

Pragtige plek! Baie skoon en netjies.

Pragtige plek! Baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het. Ek sal definitief Stellenberg aanbeveel.

Milinda W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Milinda W

Skoon, netjies.

Lekker bederf met eetgoedjies vir ontbyt. Die eenheid is skoon en netjies gemaak elke dag. Naby alles. Eienaar staan altyd reg om jou te help en gemaklik te laat voel. Ons het lekker gekuier en lekker geslaap.

Gerbrecht M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerbrecht M

Ons kom terug!

Hier kan ‘n mens sommer lank kuier, mens voel sommer tuis! Elke dag bederf deur die vriendelike gasvrye eienaars. Volledig toegerus met aandag vir detail en ekstras soos ‘n noodhulp/medikasieboksie. Dis die plek om te kuier in die Kaap.

Willem N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem N

Dit was baie aangenaam.

Dit was rustig en huismense baie behulpsaam.

Johannes V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V

Netjiese plek.

Lekker gebly en is netjies.

Hilda C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda C

Beste plek om te bly in Stellenberg.

Ons het so tuisgevoel. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons kuiertjie so lekker te maak. Al die bederfies elke dag en haar vriendelikheid was 'n groot pluspunt. Selfs haar diere het ook diep in ons harte gekruip. Ons het so lekker gebly ons wou nie weggaan nie.

Diane D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane D

A lovely cosy unit in a homely environment.

The unit was clean and well kept. The owner is very helpful and went the extra mile to make our stay very special. Would definitely recommend this guesthouse.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Thanks so much Diane - I appreciate the lovely review. So glad you had a good stay.
It was great meeting you and we look forward to see you and/or hubby again in the Cape!
All the best with business and Jhb.. Take care.

Stellenberg Guest Unit
Beverley A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley A

Accommodating owner.

Travelling with teenage grandson & dog and accommodation was suitable for both with excellent price.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Thanks so much Beverley and family. It was lovely hosting you and your really awesomely well-behaved doggo! All the best.

Stellenberg Guest Unit
Abigail M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail M

It was amazing.

We really enjoyed staying there. The host was the best. I definitely will be going back.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Thanks so much Abigail - I appreciate it and am glad that you enjoyed your stay! Hope to see you again soon! Take care.

Stellenberg Guest Unit
Wayne B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne B

Excellent!

Friendly and hospitable.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Thanks so much, Wayne and it was lovely to meet and accommodate you. Hope to have you back in the Cape soon, the best place to be! You’re always welcome.
All the best.

Stellenberg Guest Unit
Petrus S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

5-ster

Sal vir seker weer daar gaan bly, hul moet 5 sterre kry.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie! Julle was 5-ster gaste en enige tyd weer welkom.

Stellenberg Guest Unit
Rozelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozelle S

Baie gemaklik en voorwaar topdiens.

Ons kuier by Stellenberg Guest Unit was lekker en aangenaam. Die gasvrou was baie vriendelik en al die bederfies was voorwaar 'n verrassing, my kinders wou nie huis toe gaan nie! Sal enigetyd weer daar slaap.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Rozelle en mede-gaste! Ek is baie bly julle het lekker gebly. Julle is meer as welkom. Groete!

Stellenberg Guest Unit
Addy V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Addy V

Ons het vir twee weke heerlik by die Stellenberg Guest Unit gebly.

Uanita is 'n bedagsame gasvrou, belangstellend en niks is vir haar te veel nie. Haar plek is superskoon en sy het ons elke dag verras met versnaperings.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Addy. Julle was ster gaste en is altyd welkom, maar ek hoop julle bly heerlik in jul nuwe tuiste.
Dankie vir jul mooi gesindheid en lekker gesels. Dit was ‘n plesier om julle te huisves. Baie groete

Stellenberg Guest Unit
Johalet V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johalet V

Lieflik!

Heerlik gebly! Baie netjiese, skoon plekkie met baie vriendelike gasvrou! Sal dit vir seker aanbeveel!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Johalet, ek waardeer! Dit was lekker om jou en Anlia te kon huisves. Hoop dit gaan baie goed met haar tennisloopbaan vorentoe en dat ons jul weer kan help in die toekoms.
Vriendelike groete.

Stellenberg Guest Unit
Debbie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Was baie rustig en vreedsaam, het die stilte baie geniet.

Sal dit aanbeveel vir enige een wat 'n breek nodig het.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Debbie. Ek waardeer die terugvoer en gradering.

Stellenberg Guest Unit
Anca E - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anca E

Heerlike plekkie en diebare gasvrou en -heer.

Pragtige plekkie en perfek geleë vir jou inkopies om te kan doen!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Anca. Dit was lekker om jul pragtige familie te ontmoet en te akkommodeer. Ek is bly julle kon jul Kersinkopies afhandel. Ons hoop om julle weer te sien. Baie sterkte met die werk op die plaas. Vriendelike groete.

Stellenberg Guest Unit
Colleen C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C

Neat accommodation, personal touches. An extra bonus - friendly hostess.

The location is convenient, the guest unit is spacious, clean, and has everything you need. The hostess is organised and friendly, from the minute of booking enquiry, she got in touch me with me. The snacks in the room were so unexpected but highly enjoyed, especially the wine and breakfast! The only downside was the outside parking (off-street), but again we did not feel that our car was not safe outside.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

An absolute pleasure to host you even though it was such a quick visit. Hopefully we can spoil you some more another time!
Thank you for the kind words and wonderful review, Colleen.
The parking is really as secure as possible and we have not ever had any problems. Thanks for the feedback.

Stellenberg Guest Unit
Esme V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Gemaklik, skoon, baie ekstras.

Eenheid is gerieflik ingerig.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Esmé, bly julle was gemaklik en het die ekstras geniet.
Ons aktiewe Gemeenskapspatrollie en ADT patrollie maak dit so veilig as wat ons kan in die omgewing en ons het ook gewapende reaksie van die sekuriteitsmaatskappy. Was nog altyd gelukkig om nog nie probleme te gehad het nie.
Dankie en groete.

Stellenberg Guest Unit
Edwin M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin M

A warm and friendly atmosphere with a wonderful host. It was those small things, little snacks, Lindt on the pillows that made it special.

Although there was no private entrance and one's car had to stand in the driveway, off street, our host's huge heart and hospitality made up for everything. There was even a gift pack of "bunny treats" to spoil our pet rabbit that travels with us.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Hartlike en vriendelike atmosfeer met 'n wonderlike gasheer. Dit was daardie klein goedjies, klein peuselhappies, Lindt op die kussings, wat dit spesiaal gemaak het.

Alhoewel daar nie 'n privaat ingang is nie en jou kar in die oprit van die straat af moes staan, het ons gasheer se enorme hart en gasvryheid opgemaak vir alles. Daar was selfs 'n geskenkpakkie van hasie-lekkernye om ons troetelhasie mee te bederf aangesien hy saam met ons reis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Edwin, Maryna en Raymond en natuurlik Luke die hasie!
Dit was lekker om julle te ontmoet en te akkommodeer. Ek hoop dat ons met al die ekstras dit tog voldoende waarde vir geld kon maak. Die parkering is regtig so veilig as wat dit kan wees en die ingang kan gebruik word soos nodig, met kom en gaan soos gaste wil. Ek glo tog dat dit so veilig en gerieflik as moontlik is. Dankie en groete!

Stellenberg Guest Unit
Theo S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo S

Baie gasvry en heerlike braaigeriewe.

Lindt sjokolade, vars vrugte en wyn!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Groot plesier en bly julle het die bederfies geniet!
Laat weet gerus wat ons kan doen om die waarde vir geld en veiligheid verder te verbeter en 5-ster te maak!
Baie dankie.

Stellenberg Guest Unit
Wilma V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Heerlik ontspanne, rustig.

Heerlik gebly. Heerlike ontbyt eetgoed en bederf goedtjies.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Wilma, dit was lekker om jou te akkommodeer en leer ken.
Baie groete!

Stellenberg Guest Unit
Alta V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alta V

Skoon, gerieflike oornagverblyf.

Lekker geslaap, skoon en gerieflike akkommodasie.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Alta, waardeer!

Stellenberg Guest Unit
Shaun S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun S

Very welcoming and neat, secure and a lovely place to stay.

Wonderful place to stay, will recommend anyone.

Amelia K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia K

Die beste diens nog.

Die eienaars is gesteld op goeie diens en gaan uit hul pad om jou gemaklik en gerieflik te laat voel. Absoluut omgee mense. Baie dankie. Def waarde vir geld. Dankie vir al die bederfies vir die kinders.

Sue-anne L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue-anne L

A must.

I don’t know where to fault the guest room. The hosts were so friendly and welcoming. Their pets are so cute. We asked for a small breakfast and probably got food for a week which was superb. The room is big and comfortable. The many little surprises were amazing. I can’t thank the family enough for their hospitality. Will definitely look them up when we go to Cape Town again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Moet.

Ek kan nie foutvind met die gastekamer nie. Die eienaars was so vriendelik en verwelkomend. Hul troeteldiere is so oulik. Ons het 'n klein ontbyt gevra en omtrent kos gekry vir 'n week wat uitstekend was. Die kamer is groot en gemaklik. Die klomp klein verrassings was ongelooflik. Ek kan nie die gesin genoeg bedank vir hul gasvryheid nie. Sal hulle beslis opsoek as ons weer Kaapstad toe gaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Lammie F - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lammie F

Huis van die huis af.

Hoë standaard van netheid en baie aangename omgewing. Kamer baie goed ingerig en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het werklik 'n baie rustige aand gehad. Bonus was die lekker warm bed aan die einde van die dag. Sal beslis weer van hierdie fasiliteit gebruik maak.

Cheryl D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl D

Huis weg van die huis af.

Dankie vir 'n baie gemaklike kuier.

Deroshnee M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deroshnee M

A perfect home away from home.

An awesome place with an awesome family running it. We loved it and my son wants to stay nowhere else when he visits Cape Town again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Perfekte tuiste weg van die huis.

'n Awesome plek met 'n awesome gesin wat dit bestuur. Ons was mal daaroor en my seun sal nêrens anders bly wanneer hy Kaapstad besoek nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elanie J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elanie J

Baie rustige en aangename plek waar mens baie tuis voel.

Ons was baie vriendelik verwelkom en het dadelik baie tuis gevoel. Daar was allerhande bederfies uitgesit wat dit baie spesiaal gemaak het. Dit het gevoel of dit ons eie huis kon wees. Ons het niks kortgekom nie en het heerlik geslaap in die rustige omgewing en het ook baie veilig gevoel. Ons sal beslis in die toekoms weer daar tuisgaan en dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Karin V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

'n Absolute treat.

Ek wil net graag vir Ualita se baie dankie vir die warm ontvangs, die netjiese kamer wat ons begroet het en al die lekker verrassings wat ons nie verwag het nie. Jammer oor die bottel wyn maar my seun was glo dors (haha). Jy het nou regtig aan als gedink in die kamer. Die noodhulpkassie is 'n awesome idee en omdat ek nie eintlik 'n mens is wat self goetertjies in my huis het nie, moet ek sê die ou klein dingetjies wat jy daar ingesit het, het ek my verkyk en dit was pragtig. Ons sal beslis weer van julle wil gebruik maak in die toekoms. Dankie vir 'n lekker nag se rus.

Petrus F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F

Gerieflik.

Gerieflik, skoon, netjies en veilig.

Marjoleine C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjoleine C

A fantastic experience!

We had a really wonderful stay at Stellenberg Guest Room. Our hostess, Uanita, was amazing. She spoiled us each day with different treats or touches to our room. During a really cold night we found she’d switched on the electric blankets for us. The fridge was always stocked with fresh milk and nibbles. This was a happy experience for us. Highly recommend this room and Uanita!

Lizette L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette L

Vriendelike en gasvrye mense.

Ons was baie gasvry ontvang, plek is pragtig gemeubileer en dis baie skoon. Ons het elkeen 'n geskenkie ontvang. Sal Stellenberg Guest Rooms by enige iemand aanbeveel.

Matt P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt P

Pa, tienerseun en vriend vir 2 aande.

Die eienaars is baie aangename mense en ons het van die eerste oomblik af tuis gevoel. Hulle bereidwilligheid om die seuns te akkommodeer met die swembad en braaigeriewe word baie waardeer. Ons sal definitief weer aanklop by hulle.

Helenette U - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helenette U

Heerlik, stylvol, rustig en baie sentraal.

Sal dit beslis aanbeveel!

Claudia L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Claudia L

It is a peaceful place and very easy and quiet.

Location is close to a few shopping malls and restaurants.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, gemaklik en stil.

Die ligging is naby winkelsentrums en restaurante.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charles P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles P

Perfekte slaapplek met goed aparte sitkamer en goed ingerigte ontspanningsarea.

Goed ingerigte slaapkamer asook sitkamer met alles wat nodig is vir 'n heerlike oornag. Die gasvrou, Uanita, is baie behulpsaam en skep 'n ontspanne atmosfeer met alle info beskikbaar vir die bestel van etes indien so verkies. Beslis 'n plek waarheen jy gaan teruggaan volgende keer.

Jeanette L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette L

Baie vriendelik en netjiese plek. Baie goeie diens. Sal beslis weer daar bly.

Sien sterre.

Helene G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene G

Ons het tuis gevoel.

Ons het van die begin af tuis gevoel. Alhoewel dit luuks en mooi was, kon ons die warmte van die kamer ook voel. Dit het ons gemaklik gemaak want jy het "tuis" gevoel. Baie dankie vir die paar ekstras soos joghurt en vars melk - dit het bewys dat sy die bietjie ekstra doen om jou tuis te laat voel. Dis 'n baie rustige area met geen gejaag van voertuie heen en weer nie. Ons kon lekker afskakel van die dag se gejaag. Heerlik geslaap en met die vars lug wakker geword. Nogmaals baie dankie.

Lance O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance O

Asemrowend.

Baie aangenaam en snoesige klein plekkie, Uanita jy is die beste, sal beslis weer kom, belowe, dankie vir 'n lekker tyd.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Lance en gesin, julle is pragtige mense en ek sal julle enige tyd terug verwelkom en bederf. Dankie vir julle mooi gesindheid julle was uitstekende gaste gewees. Sien weer.

Stellenberg Guest Unit
Juan-mare D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-mare D

Baie goeie waarde vir geld.

Pragtige plekkie, awesome mense - so gasvry en gaan uit hulle pad om jou welkom te laat voel! Regte mens-mense. Sal definitief weer daar gaan kuier. Dankie julle!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Juan-Marè en Nel, met julle pragtige meisies, dit was so lekker om julle te ontmoet!
Baie bly julle het lekker gebly, dit was net ‘n plesier om julle te hê. Jammer dat dit so kort was, hoop om julle gou weer te sien.

Baie groete!

Stellenberg Guest Unit
Don & Dalene T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Don & Dalene T

Ongelooflik netjies.

Stellenberg is waarlik 'n "guest room". Die netheid, detail en bederfies in die eenheid was 'n lekker verrassing. Die gasvryheid van Uanita en haar gesin laat mens soos vriende voel. Ek beveel definitief Stellenberg aan. Die plekkie het net nie 'n eie kombuisie nie wat vir meeste mense nie 'n probleem sal wees nie. Vir ons was dit ietwat van 'n probleem met 'n man wat 'n diabeet is en nie heeltyd kan uiteet nie. Ons het net nie mooi opgelet voor ons bespreek het nie en die plek was regtig baie oulik.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Dankie vir die terugvoer Dalene, ons waardeer dit en is so bly dat julle lekker gebly het. Jammer vir enige ongerief rakende die feit dat die eenheid nie 'n kombuis het nie, ons adverteer dit net as ‘n gastekamer. Ons eie kombuis enige tyd beskikbaar indien nodig. Ons het intussen die televisie gekoppel en daar is nou beperk te DStv en musiek beskikbaar

Dankie en groete

Stellenberg Guest Unit
Clifford S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clifford S

Kon nie vir beter vra nie!

Dit was wonderlik om daar te bly. Die plek was groot, baie skoon en ons het baie gemaklik gevoel. Daar was lekker beskuit vir koffie en ook vars vrugte en sap in die yskas. Uanita was so vriendelik en ons het baie lekker gesels. Die kamer, badkamer en extra TV-kamer is groot en was baie privaat en niemand pla jou nie. Daar was ook genoeg plek om jou tas uit te pak, sodat ons nie uit 'n tas hoef te lewe nie. Daar was so baie extra goed wat sy in die woonstel gesit het vir ons om te gebruik. Dit is regtig waarde vir geld en ons sal weer daar bly as ons terug gaan Kaap toe. Ons het klaar vir ander al vertel van die plek en hoe lekker ons daar gebly het.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie baie Dankie vir die mooi resensie, Clifford! Ek waardeer dit en dit was baie lekker om julle te ontmoet.
Hopelik kan julle volgende keer vir langer kuier en is dit nie onder hartseer omstandighede nie, maar eerder vir vakansie of goeie tyding...
Ons verwelkom julle enige tyd terug!
Baie groete en sterkte met die werk.

Stellenberg Guest Unit
Carol Burger B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Burger B

Ongelooflik baie moeite vir ons gedoen.

Ongelooflik! Sal weer gaan.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Carol, ek is bly ons kon julle so bietjie bederf.
Julle is enige tyd en altyd welkom. Julle was wonderlike gaste om te hê. Weskus warmte-mense.

Stellenberg Guest Unit
Juan J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan J

Awesome tyd by 'n stunning Guest Room.

Sal dit regtig vir enige iemand aanraai. Die Beetge gesin laat mens so tuis voel en gaan uit hulle pad om 'n mens se gemak te verseker. Van 'n muffin as mens uitstap tot 'n strawberry in die yskas tot 'n bottle wyn in die sitkamer. Alles was regtig baie lekker! Sal enige tyd weer terugkom. Baie dankie vir al julle moeite, ons waardeer dit opreg!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Dit was great om julle te ontmoet, Juan en Chanel! Julle is stunning mense en ons hoop regtig om julle weer te sien. Baie Dankie ook aan julle, dit was net 'n plesier om julle te hê, ons is so bly julle het lekker gebly. Alle sterkte met julle huis - hoop alles is weer 100% in geen tyd! Lekker bly in julle eie plek.
Baie groete.

Stellenberg Guest Unit
Lizel S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel S

Rustige woongebied wat jou tuis laat voel.

Ons het baie tuis gevoel by julle. Dankie.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie dankie Lizél! Julle is enige tyd weer welkom.
Groete

Stellenberg Guest Unit
Chelaine A - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelaine A

What a find! Highly recommended. Don't even look anywhere else.

I travel quite extensively and not often have I experienced something like this. Uanita and her lovely family went out of their way to make our stay a comfortable one and I cannot express enough how much we enjoyed our time there. They catered to our every need and made us feel extremely welcome from the moment we arrived. What a bonus that they are also truly pet friendly and absolute animal lovers. This will definitely be our go-to place for any future trips to Cape Town and I can highly recommend this without any hesitation to anyone looking for a comfortable stay. Five star quality and service without a doubt.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Oh wow, thank you so much Chelaine and family for the lovely review. It was a privilege to accommodate you and your human-, as well as pet family.
You were such great guests and all just a pleasure. We really appreciate the words.
We look forward to seeing any of you again.

Stellenberg Guest Unit
Petro B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Fantasties.

Met aankoms was ons warm ontvang en vriendelik.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie Dankie Petro, Manie, Deon en Pixie!

Stellenberg Guest Unit
Clarien R - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarien R

Verblyf was uitstekend.

Ons het heerlik gebly. Uiterse netjiese plek, veilige parkering en dierbare eienaars. Hulle het ons so tuis laat voel, en baie persoonlike aandag gegee. Ek sal Stellenberg Gastekamer hoogs aanbeveel, en sal definitief weer daar tuisgaan!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie Dankie Clarien! Ons is so bly jul het lekker gebly en dat ons jul kon akkommodeer.

Stellenberg Guest Unit
Jacques E - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E

Uitstekende diens vir 'n uitstekende prys.

Opregte gawe mense. 'n Lekker verrassing in die yskas, lekker koffie en tee in die kamer maak dit n baie verwelkomende plek on te oornag. Lekker geleë naby alles wat 'n besoeker aan die Kaap wil sien en ervaar.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie Dankie Else-gesin - dit was lekker om jul te ontmoet en te kon akkommodeer! Hoop ons sien jul gou weer. Die Kaap wag vir julle!

Stellenberg Guest Unit
Christie H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie H

Heerlike twee aande daar gebly en die gasvrou is baie verwelkomend.

Die kamer en leefarea van die gaste-eenheid was uiters skoon en netjies en ek en my kat het tuis gevoel vir die twee dae wat ons gebly het. Die leefarea is ruim en goed ingerig.

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie Dankie Christie! Ons verwelkom jou enige tyd weer terug. Lekker bly in Pretoria.

Stellenberg Guest Unit
Alwyn K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn K

Oulike plekkie met gasvrye mense!

Het lekker gebly in 'n veilige, stil omgewing en is bederf met oulike eet- en badgoedjies. Was baie spesiaal en sal definitief in die toekoms weer daar oorbly. Sal dit ook aanbeveel by vriende en familie. Baie Dankie!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Baie Dankie en is bly julle het lekker gebly, asook die bederfies geniet.
Laat weet gerus wat ons kan doen om die diens en netheid vir julle optimaal te maak.
Sal julle graag weer verwelkom en net verbeter op die vorige ervaring.

Groete.

Stellenberg Guest Unit
Genevieve J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve J

Quiet peaceful undisturbed and private. Lovely well-behaved dogs. Delicious rusks.

Friendly and accommodating hosts. Arrived ridiculously out of hours but they were waiting at the door. Great!

Stellenberg Guest Unit se terugvoer

Thanks very much, Genevieve. Glad you had a good stay! It was lovely meeting you. Keep well.

Stellenberg Guest Unit
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 346 per nag, vir 4 mense 106 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang