Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 R1 346 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stellenberg Guest Unit bied veilige, gerieflike oornagverblyf in die rustige woonbuurt Durbanville naby Kaapstad. Die woonstel is op die eienaar se eiendom geleë en is verbonde aan die hoofhuis.

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 tot 2 kinders op versoek, of 3 volwassenes met 'n kind op 'n matras.

Die eenheid beskik oor 'n sitkamer met 'n enkelbed en 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Matras kan op versoek voorsien word om 'n kind te akkommodeer.

Gaste word voorsien van vars wit linne, ligte versnaperinge in die yskassie en skoonmaakmiddels. Die eenheid het 'n mikrogolfoond, broodrooster, breekware en eetgerei.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad, gratis, onbeperkte en vinnige WiFi en veilige parkeerplek in.

Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël en op versoek. 'n Troeteldierfooi is met aankoms betaalbaar en met vertrek terugbetaal.

Nabygeleë besienswaardighede sluit Durbanville Gholfklub, Galileo Open Air Cinema, Durbanville Wynlandgoedere, GrandWest Casino en Tygervallei Winkelsentrum in. Die eenheid is naby die hoofroetes en in 'n rustige en gepatrolleerde woonbuurt met kameras.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 1
1 xEkstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 106 resensies vir Stellenberg Guest Unit
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenberg Guest Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 346 per nag, vir 4 mense 106 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang