Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Guest Unit

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 495 R1 346 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stellenberg Guest Unit bied veilige, gerieflike oornagverblyf in die rustige Kaapse voorstad, Durbanville. Dié woonstel is op die eienaar se perseel en is vas aan die hoofhuis.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 of 2 kinders op versoek, of 3 volwassenes en 1 kind op 'n matras.

Daar is 'n sitkamer met ‘n enkelbed en 1 slaapkamer met ‘n koningingrootte-bed en 'n en-suite badkamer met 'n stort. 'n Matras kan vir 'n addisionele kind op versoek voorsien word.

Vars, wit linne, handdoeke, ligte happies in die yskassie en skoonmaakmiddels word voorsien. Die eenheid het 'n mikrogolfoond, broodrooster, breekware en eetgerei.

Ander geriewe sluit 'n braai-area, swembad, gratis onbeperkte en vinnige WiFi, beperkte DSTV kanale en parkeerplek in.

Troeteldiere is welkom, indien dit vooraf gereël word met die navraag. Daar word wel ‘n troeteldierfooi met aankoms gehef, wat terugbetaalbaar is met vertrek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit onder andere Durbanville Gholfklub, die Galileo Opelug-filmteater, Durbanville se wynlandgoedere, die GrandWest Casino en die Tygervallei Winkelsentrum in. Die eenheid is na aan hoofpaaie en in ‘n rustige, gepatrolleerde woonbuurt met kameras.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKindermatras vir 1
1 xEkstra enkelmatras
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 106 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Knus juweeltjie. Heerlik gebly! Hope onverwagte bederfies daagliks. Als wat jy dalk kan nodig kry in dié woonstel! Niks te veel moeite vir Uanita nie....
Sien meer
Sep 2024
Mandisa S
5.0
Warm, welcoming, caring hosts and I will book them again. Very good and the snack every day was the cherry on top.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Loraine C
5.0
Huislike, vriendelike, netjiese, gasvrye verblyf. Heerlik gebly en is lekker bederf met ekstra goedjies! Dit is ons tweede keer wat ons oorbly en dit ...
Sien meer
Mrt 2024
Charlene P
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel in Stellenberg. Uitstekende gasheer wat nie genoeg vir ons kon doen nie. Puik kommunikasie en pragtige eenheid, ons sou niks verander nie. Baie...
Sien meer
Feb 2024
Liana H
5.0
Perfect home away from home! Ek het heerlik gebly in Uanita se pragtige, goedtoegeruste eenheid. Die plekkie is deel van hul huis (gemeenskaplike inga...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Uanita/Hannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 106

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenberg Guest Unit het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 495
R1 495 R1 346
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Mutual-straat 29, Stellenberg, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7bb91fb809e98609500cf87a0a552c8fda0c007f046744b0bf10b0538972ed03f784036f8760ab6d66a74fe3c1f133a35dd2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 495 nouVanaf R1 346 per nag, vir 4 mense 106 5 1 5 29 OId Mutual Street Stellenberg 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.868440144861 18.652915656567

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang