Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 129 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rozanne N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Goeie ligging. Ons het baie lekker gebly. Die plakkie was lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thembi M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Would recommend this to anyone looking for somewhere to stay. It was a joyful moment for me and my family, everything was on point from checking in to checking out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie lekker gebly. Sal weer volgende keer gebruik maak van die plek. Was hartlik ontvang. Plek is baie netjies. Ligging is fantasties naby noodsaaklike plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Besigheidsbesoek maar baie lekker gebly en alles gehad wat ons benodig, baie dankie. Baie netjies en gerieflike blyplek, sentraal geleë en bied alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en sentraal. Ons het oorgebly vir 'n rugby naweek in die Paarl, ligging is gerieflik om al die mooi plekke te tref in 'n relatief klein radius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik. Heerlike plekkie met alles wat jy wil hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqueline M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lovely. We had a great stay at Stellenberg Lodge. Our accommodation was beautiful, the room is spacious, clean and beautifully decorated. The lodge is located in a lovely quiet area. We were well received by the owner. He is very friendly and helpful and provided an overview of the area, i.e. local shops and nearby the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Truida C
1 nag
5.0
Mrt 2024

Alles wat nodig is, is daar. Pragtige, skoon plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Huislik, gemaklik. Lekker! Dit is nie gewoonlik maklik om 'n oornagplekkie 5 sterre vir alles te gee nie, maar in hierdie geval was dit. Perfek geleë om enige van die Noordelike Voorstede te bereik, nie te ver van Blouberg se kus af nie en naby genoeg aan die N1 of R300 om maklik te kan rondbeweeg. Lekker stil area, veilige parkering, gemaklik ingerig en met 'n gasheer en gasvrou wat moeite doen om te verseker jou verblyf is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Jul sien my weer! Het baie lekker gebly, skoon, netjies en in 'n veilige gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 129

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjM0YTczLTE5ZGItNGQzNy1hYTg0LTM1YTM2YmEwYjc1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 129 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang