Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenberg Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 R808 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Stellenberg Lodge is in die Noordelike voorstede van Kaapstad in 'n stil halfmaan geleë, stapafstand vanaf Hoërskool Stellenberg en 'n winkelsentrum met 'n verskeidenheid restaurante. Dit is 3 minute se ry vanaf die N1-hoofweg wat jou na Kaapstad en die gewilde wynroetes neem en is dus ideaal geleë as 'n basis vir toer deur die Wes-Kaap.

Verblyf word gebied in 4 selfsorgwoonstelle. Die Bamboo en Garden woonstelle is oopplan bachelor-eenhede. Die Fountain-woonstel het 1 slaapkamer terwyl die Balcony-woonstel 2 slaapkamers het. Elke eenheid het 'n kombuisie, privaat badkamer en 'n TV met sekere kanale. Alle woonstelle is ingerig met moderne meubels en goeie kwaliteit linne.

Gaste het toegang tot 'n aparte ingang deur 'n veiligheidshek asook parkeerplek van die straat af agter elektroniese hekke.

Stellenberg Lodge is naby Hoërskool Stellenberg, Bellville Universiteit Stellenbosch Bellville-kampus, Medi Clinic hospitale en privaat klinieke sodat jy besigheid en vakansie perfek kan kombineer. Dit is 25 km vanaf Kaapstad se middestad, die V&A Waterfront en Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 124 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Johan J
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en sentraal. Ons het oorgebly vir 'n rugby naweek in die Paarl, ligging is gerieflik om al die mooi plekke te tref in 'n relatief klein radiu...
Sien meer
Mrt 2024
Jacqueline M
5.0
Lovely. We had a great stay at Stellenberg Lodge. Our accommodation was beautiful, the room is spacious, clean and beautifully decorate...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Nicolette O
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflik. Heerlike plekkie met alles wat jy wil hê.
Mrt 2024
Truida C
5.0
Alles wat nodig is, is daar. Pragtige, skoon plek.
Mrt 2024
Eddie H
Saam met lewensmaat
5.0
Huislik, gemaklik. Lekker! Dit is nie gewoonlik maklik om 'n oornagplekkie 5 sterre vir alles te gee nie, maar in hierdie geval was dit. Perfek geleë ...
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nancy Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 124

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenberg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R950 R808
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kronendal-singel 16, Stellenryk, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzYjM0YTczLTE5ZGItNGQzNy1hYTg0LTM1YTM2YmEwYjc1ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R808 per nag, vir 2 mense 124 5 1 5 16 Kronendal Crescent Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862039247903 18.665905594826

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang