Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Holiday Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nared-singel 7, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stellenbosch Holiday Retreat is in Stellenbosch, Wes-Kaap geleë. Dit word omring deur die wingerde van die Kaapse Wynlande en die bergagtige natuurreservate van Jonkershoek en Simonsberg. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.

Dié knus huis beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n dubbelslaapbank in die leefarea.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV, 'n eetarea en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond, lugbraaier en mikrogolf. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan 'n verfrissende swem in die swembad geniet, gaan wynproe by een van die verskeidenheid wynplase of 'n ete geniet by een van die restaurante wat almal binne maklike bereik geleë is.

Dié huis het 'n omskakelaar wat rugsteunkrag verskaf tydens kragonderbrekings, en gaste word veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek bekostig. Vir ekstra sekuriteit is daar kringtelevisiekameras rondom die huis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Stellenbosch Holiday Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Keith Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Nared-singel 7, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenbosch Holiday Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 1
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nared-singel 7, Jamestown, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa0a6d064785e75bc21728985be7038dafd4e735596af46ae9e9c91da0304ec3503018527fc1e7320472de36d16355ad24682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 7 Nared Crescent Jamestown 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.979025781438 18.848614803193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang