Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Manor House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Linden Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Stellenbosch Manor House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Arnold V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Pragtige verblyf in die hartjie van Stellenbosch.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad by Stellenbosch Manor House. Die eiendom is pragtige geplaas in die hart van Stellenbosch. Die gastehuis en kamers is luuks toegerus met alles wat jy kan nodig kry tydens die verblyf. Die ontvangs en diens is hartlik en laat mens sommer vinnig tuis voel. Ontbyt word bedien met goeie gehalte produk en vele keuses. Hierdie is beslis een van die top gastehuise in die area.

Sylvia F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia F

Wonderlike diens en ruim, heerlike kamer met alles wat jy nodig het. Dankie Libby.

Heerlike klein gastehuis met 'n rustige atmosfeer. Diens was baie goed en kamer was netjies en skoon met alle geriewe. Goeie diens deur almal. Sal definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Van Der Stel-straat 2, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA34a8b6bdc9a9cfe77b97b850ae9f1524c491ea971bcaa81d50ed05ba3263b9f682e9c1169e68de870a449641ad811780a79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 2 Van Der Stel Street Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.936527777778 18.874805555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang