Stellenbosch Paradijs Cottage (2-4 people)(2-4 persone)
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longifolia-straat 46, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stellenbosch Paradijs Cottage bied bekoorlike vir 2-4 gaste (kinders welkom van 3 jaar oud), gesinsvriendelike verblyf in die hartjie van Stellenbosch. Die sentrale ligging maak dit gerieflik vir besoekers om die dorp se kulturele en historiese besienswaardighede te verken. Gaste kan skilderagtige wingerde, historiese argitektuur en lewendige plaaslike kultuur geniet. Dit is ideaal vir 'n paartjie, 'n gesin of enkelreisigers.
Dié eenheid met 'n privaat ingang is op dieselfde perseel waarop die eienaar woon en bied slaapplek aan 3 volwassenes en het die moontlikheid om n 4de volwassene in die ruim kamer te akkommodeer indien betyds versoek word. Dit het 'n koninggrootte-bed, driekwartbed in met die moontlikheid van nóg n driekwartbed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Bring asb eie strand handdoeke saam indien u beplan om n lekker see uitstappie te geniet.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, lugbraaier, kookplaat, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Verder is daar 'n lieflike stoeparea met 'n tafel en stoele.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sanri Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Longifolia-straat 46, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Stellenbosch Paradijs Cottage (2-4 people)(2-4 persone) het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paradyskloof Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 3
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Longifolia-straat 46, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang