Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Paradijs Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-straat, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Stellenbosch Paradijs Cottage is 'n bekoorlike, gesinsvriendelike verblyf met slaapplek vir 3 gaste wat in die hartjie van Stellenbosch geleë is. Die sentrale ligging maak dit gerieflik vir besoekers om die dorp se kulturele en historiese besienswaardighede te verken. Gaste kan ook die wingerde, historiese argitektuur en lewendige plaaslike kultuur verken. Hierdie rustige kothuis is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, 'n gesinsvakansie of 'n enkelreisiger en bied 'n onvergeetlike ervaring.

Dié eenheid is op die eienaar se woonperseel geleë, maar het 'n privaat ingang aan die kant van die huis. Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n driekwartbed. 'n Vierde gas kan op vooraf versoek geakkommodeer word. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n lieflike stoep met 'n tafel en stoele.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Stellenbosch Paradijs Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanri Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Longifolia-straat, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenbosch Paradijs Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-straat, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e54fe8aca6be62407f9c849cbad15c6802d6c5957c81a6b71f50eb09d49406872bbf0422d00c3164d148ba3b6ae3b0763c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 1 5 1 5 Longifolia Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.96520382524 18.856693770655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang