Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Paradijs Gesinshuis

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Des 2024 tot 7 Jan 2025.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 750 R6 075 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Stellenbosch Paradijs Gesinshuis is 'n bekoorlike gesinshuis en is ideaal vir groepe vriende wat op soek is na 'n rustige, onvergeetlike vakansie in Stellenbosch.

Dié huis bied slaapplek aan 7 volwassenes en 1 baba en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n pragtige berguitsig en het 'n koninggrootte-bed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Dit lei na die eet- en sitarea met gemaklike sitplek, 'n slim-TV met Netflix en 'n gaskaggel.

Die verblyf spog met 'n stoep met asemrowende berguitsigte. Verder is daar 'n swembad, 'n buitebraai-area met 'n ingeboude houtbraai, 'n gasbraai, en 'n eetarea. Daar is ook 'n grasperk met 'n trampolien vir kinders en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Stellenbosch
Paradijs ...

Eiendomme 2

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Longifolia-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Vanaf R6 750
R 6 750 R 6 075
per nag, vir 7 mense
Vanaf R6 750
R 6 750 R 6 075
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia-straat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1ab170ef50caa2a48785506ea9fdbc9ed4fa7838f0e4da57856980b5de1f5a7f6e07c70188139e4510bb734c7cd8c1ed43a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 750 nouVanaf R6 075 per nag, vir 7 mense Longifolia Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9663558 18.8576543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang