Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 14 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 29 resensies vir Stellenbosch Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Luke V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luke V

Extremely enjoyable.

Very enjoyable location in a nice quiet neighbourhood, close to town. The cottage was equipped with everything that one could need; it is clear that a lot of thought has been put into the rental.

Darryn W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryn W

Wish we stayed longer. So many little details were put into our stay. Thank you.

So stunning! This was a great visit.

Jolandi L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandi L

Gemaklik, rustig.

Alles was great, die stort is bietjie klein in hoofbadkamer. My man het net-net ingekom. Dis glad nie vir groot mense bedoel nie. Anders was dit great.

Heinrich E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich E

Fantasties.

Heerlik, daar was alles en nog meer. Ons het baie lekker gebly.

Chrissie F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrissie F

Ons is nie gewoond daaraan om soveel gasvryheid in een plekkie te beleef nie.

Hierdie formidabele gasvrou sorg net mooi vir alles om haar gaste te laat tuis voel. Dit is nie nodig om enige iets saam met jou te neem buiten jou kos nie. Dinge wat vir ons baie spesiaal was: Die uiterse privaatheid en veiligheid. Die rustige omgewing met voëlsang en eekhoring-kletsies. Al die toerusting in die eenheid om jou vakansie te vergemaklik. Die spesiale werkstasietjie waar jy jou rekenaar-werk kan doen. Die aanteken notatjies met 'n pen daarby om ou mense soos ons te help onthou. Die duur koffie (genoeg vir jou vakansie), waspoeiers, skottelgoedwasser-blokkies, noem dit alles en dit is daar. 'n Mandjie met ekstra ligte as een dalk buite werking gaan. Strykyster en strykplank. Baie goeie haardroërs en genoeg spieëls. Gif vir insekte en muskiete. Loadshedding het ons nie veel beïnvloed nie. Vermoedelik is daar 'n "inverter" wat inskop sodra die krag af is. Daar is steeds ligte wat brand. Buiten vir genoeg ekstra LED-ligte wat beskikbaar is. Hierdie besondere vrou weet hoe om 'n gasvrou duisend te wees!

Sonja T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja T

Netjies, veilig, skoon.

Een van die beste toegeruste plekke waar ons nog gebly het. Uitstekende diens. Ek beveel dit beslis aan.

Carisa P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carisa P

Perfek.

Onverbeterlik. Perfek.

Hennie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Home from Home.

Stellenbosch Self-catering Cottage is een van die beste fasiliteite wat ek nog ooit deur LekkeSlaap bespreek het. Van die netjiese tuin tot die ten volle toegeruste kombuis (insluitend skottelgoed wasser, seep, tablette, skoonmaak middels) was dit 'n ongelooflike ervaring. Ek sal enige tyd weer by Stellenbosch Self-catering Cottage tuisgaan wanneer ek weer in Stellenbosch is. Die perseel is in 'n rustige deel van Stellenbosch en toegang na die hoofpad is baie maklik. Naby restaurante en ander fasiliteite. Die eenheid het hope plek en alles tot in die fynste besonderheid gemerk en verduidelik. Shelley was telefonies beskikbaar vir enige navrae en niks was ooit te veel van 'n probleem nie.

Rianne D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianne D

Lieflike tuiste met alles wat mens nodig het.

Ons het al die geriewe en die skoon blyplek baie geniet, daar is genoeg spasie en alles wat 'n mens kan nodig kry. Lieflike braai en buite-area. Sal beslis weer van hul gebruik maak.

Zelna V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zelna V

Huis weg van die huis.

Ons het alles en nog meer ontvang wat ons nodig gehad het. Het regtig baie lekker gebly.

Caroline H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caroline H

Absolutely stunning and relaxing stay.

Very clean and conveniently located. Loved the special touch of tea, coffee, sugar supplies, as well as the many spices in the kitchen for cooking; as well as hand lotion, shampoo and room sprays provided. Thoughtful touches.

Richard R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Richard R

Goeie waarde vir geld.

Motorhuis is baie klein en my voertuig het nie gepas nie. Paarkeerarea voor motorhuis was maar knap om te stop. Maar anders was daar geen probleme nie.

Gerrie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie B

Fenominaal.

Dit was so lekker, skoon, netjies, en ons het nog nooit in 'n plek geslaap wat so goed toegerus was nie. Ons is nie rokers nie en hulle het selfs aan vuurhoutjies gedink en voorsien. Hoogs aanbeveel.

Emil S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emil S

Baie gerieflike en netjiese wooneeenheid.

Dit was werklik 'n aangename paar dae in 'n skoon en netjiese huisie.

Priscilla J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla J

Die plekkie is perfek ingerig!

Ons het nog nooit so lekker gebly nie! Dankie Shelley! Die plekkie het absoluut alles wat 'n mens nodig het. Sal definitief weer daar bly, veilig, sentraal en net wat mens nodig het.

Johan B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Absolutely lovely place.

Had all the facilities that you needed. Lovely area. Nice and quiet. Only thing that I had a problem with is the size of the shower. It was too small and if you are a big person you probably have to shower with the door open.

Marchell V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marchell V

Ons het heerlik gekuier. Pragtige plekkie.

Ek beveel Stellenbosch Self-catering Cottage hoogs aan. Baie skoon en netjies. Die woonstel is toegerus met meer as wat nodig is. Ons het dadelik tuis gevoel na 'n lang dag. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Adrian F - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian F

Spacious, clean accommodation with everything you need.

With our children studying in Stellenbosch, we have been going to Stellenbosch for years for a few days stay each time for many years and this is definitely the best accommodation we have stayed in. We loved the spaciousness, the air conditioning, the braai (stocked with wood), the garage for safe parking and that the kitchen had everything you need for self-catering. The fridge was big enough, there was a proper stove and a dishwasher!

Theresa B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

Goed geleë, baie mooi en veilig.

Die plek is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het en meer. Shelley het ons ophoogte gehou van alles tot die loadshedding skedule gestuur. Sal verseker weer daar gaan bly.

Cia B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cia B

Heerlik!

Beste toegeruste skoonste huisie met die mooiste tuintjie. Baie stil woonbuurt. Goeie waarde vir geld. Baie dankie ons het heerlik gekuier.

Elsie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elsie D

Alles wat nodig is.

Eenheid ten volle toegerus, alles wat jy sal nodig hê is in die eenheid. Pragtige plekkie om in te bly. Enigste probleem is bure se honde, hulle blaf aanmekaar.

Leonie M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie M

Puik! Puik! Puik!

Hierdie is definitief aan te beveel. Daar is soveel aandag gegee aan elke stukkie detail wat 'n gas dalk mag nodig hê. Dit is baie netjies, die braaiplek 'n groot bonus en veilige parkering. Ons sal beslis weer van die plekkie gebruik maak. Baie dankie!

Erika V - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V

Skoon en netjies.

Volledig toegerus.

Jacobus B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B

Alles wat jy nodig het!

Ek, my vrou en 2 kinders het vir 2 nagte tuisgegaan en was verras deur die netheid en geriewe. Daar was letterlik alles wat ons nodig gehad het en nog meer. Die elektriese geyser het bietjie probleme gegee, maar nadat ek dit gerapporteer het, is die probleem uitgesorteer. Sal definitief in toekoms weer gebruik maak van LekkeSlaap.

Yvette O - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette O

Heerlik gebly en sal verseker enige tyd weer terugkeer vir ons volgende kuiertjie!

Met die intrapslag het 'n heerlike vars aroma ons verwelkom. Voorsiening was gemaak vir al die ou klein ekstra'tjies wat ons vrouens tog so waardeer ─ ons het nou wraggies niks gekort nie! Dit was netjies en silwerskoon binne en buite. Als wat ons gelees en gesien het op die foto's was die werklikheid. Baie dankie vir die maklike sleutelinstruksies. Voorwaar 'n aanbeveling!

Alinda S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda S

Baie aangenaam.

Baie goed ingerig en toegerus. Stil en rustige area. Heerlik gebly.

Anne G - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne G

Heerlik!

Ons was vreeslik beïndruk met die plek!

Lood L - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lood L

Dit was baie aangenaam.

Ek het dit geniet om daar tuis te gaan en sal dit aanbeveel vir ander en self weer daar tuis gaan.

Arend C - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Arend C

Netjiese verblyf en smaakvol toegerus!

Sien die sterre.

Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b34a476fef2a7b435b6f04aa28d88bff100d551e5e9fc6d12a0711c9556a560602292cabd4e43754ede58484d5a701e0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Nagtegaal Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.942411985076 18.832571146696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang