Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Darryn W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Wish we stayed longer. So many little details were put into our stay. Thank you. So stunning! This was a great visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Gemaklik, rustig. Alles was great, die stort is bietjie klein in hoofbadkamer. My man het net-net ingekom. Dis glad nie vir groot mense bedoel nie. Anders was dit great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrissie F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons is nie gewoond daaraan om soveel gasvryheid in een plekkie te beleef nie. Hierdie formidabele gasvrou sorg net mooi vir alles om haar gaste te laat tuis voel. Dit is nie nodig om enige iets saam met jou te neem buiten jou kos nie. Dinge wat vir ons baie spesiaal was: Die uiterse privaatheid en veiligheid. Die rustige omgewing met voëlsang en eekhoring-kletsies. Al die toerusting in die eenheid om jou vakansie te vergemaklik. Die spesiale werkstasietjie waar jy jou rekenaar-werk kan doen. Die aanteken notatjies met 'n pen daarby om ou mense soos ons te help onthou. Die duur koffie (genoeg vir jou vakansie), waspoeiers, skottelgoedwasser-blokkies, noem dit alles en dit is daar. 'n Mandjie met ekstra ligte as een dalk buite werking gaan. Strykyster en strykplank. Baie goeie haardroërs en genoeg spieëls. Gif vir insekte en muskiete. Loadshedding het ons nie veel beïnvloed nie. Vermoedelik is daar 'n "inverter" wat inskop sodra die krag af is. Daar is steeds ligte wat brand. Buiten vir genoeg ekstra LED-ligte wat beskikbaar is. Hierdie besondere vrou weet hoe om 'n gasvrou duisend te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich E
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Fantasties. Heerlik, daar was alles en nog meer. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja T
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Netjies, veilig, skoon. Een van die beste toegeruste plekke waar ons nog gebly het. Uitstekende diens. Ek beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carisa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Perfek. Onverbeterlik. Perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Home from Home. Stellenbosch Self-catering Cottage is een van die beste fasiliteite wat ek nog ooit deur LekkeSlaap bespreek het. Van die netjiese tuin tot die ten volle toegeruste kombuis (insluitend skottelgoed wasser, seep, tablette, skoonmaak middels) was dit 'n ongelooflike ervaring. Ek sal enige tyd weer by Stellenbosch Self-catering Cottage tuisgaan wanneer ek weer in Stellenbosch is. Die perseel is in 'n rustige deel van Stellenbosch en toegang na die hoofpad is baie maklik. Naby restaurante en ander fasiliteite. Die eenheid het hope plek en alles tot in die fynste besonderheid gemerk en verduidelik. Shelley was telefonies beskikbaar vir enige navrae en niks was ooit te veel van 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rianne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Lieflike tuiste met alles wat mens nodig het. Ons het al die geriewe en die skoon blyplek baie geniet, daar is genoeg spasie en alles wat 'n mens kan nodig kry. Lieflike braai en buite-area. Sal beslis weer van hul gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Huis weg van die huis. Ons het alles en nog meer ontvang wat ons nodig gehad het. Het regtig baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Absolutely stunning and relaxing stay. Very clean and conveniently located. Loved the special touch of tea, coffee, sugar supplies, as well as the many spices in the kitchen for cooking; as well as hand lotion, shampoo and room sprays provided. Thoughtful touches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 55

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86b34a476fef2a7b435b6f04aa28d88bff100d551e5e9fc6d12a0711c9556a560602292cabd4e43754ede58484d5a701e0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Nagtegaal Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.942411985076 18.832571146696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang