Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Cottage

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 8 Des 2024 tot 19 Des 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Stellenbosch Cottage is volledig toegeruste toeristekothuis met 'n sonkragstelsel om gaste deur beurtkrag te dra. Die tweeslaapkamerhuis is in een van Stellenbosch se voorstede, en is net 1,6 km van Dorpstraat af geleë. Dit is volledig toegerus en 'n losstaande kothuis op 'n privaat erf met 'n omheinde tuin. Daar is lugversorging, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket en Netflix, asook gratis, onbeperkte WiFi met optiesevesel-internet is beskikbaar.

Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed, TV en 'n klein en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gesinsbadkamer het 'n bad en stort. Die kombuis is toegerus met 'n wasmasjien en tuimeldroër, asook 'n oond, stoof, yskas, skottelgoedwasser. Die kothuis het 'n privaat agtertuin met 'n buitebraai en 'n eetarea. Daar is 'n klein, enkelmotorhuis en veilige parkeerplek binne. Groot voertuie gaan dalk nie in die motorhuis pas nie, maar kan voor die motorhuis agter die veiligheidshek parkeer.

Linne, handdoeke, hangers, strykgeriewe en gaste-benodigdhede word voorsien.

Beurtkrag: Die nasionale elektrisiteitsnetwerk is onder druk en elke munisipale area het beplande kragonderbrekings. Stellenbosch Cottage het 'n steunkragstelsel om die ligte en meeste van die kragproppe aan te hou gedurende beurtkrag, dit sluit slegs die gebruik van die oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en lugversorging uit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marius W
Gesin met klein kinders
5.0
Die perfekte plek om te kom rus na 'n bedrywige dag in Stellenbosch! Dit was perfek, skoon, netjies en rustig! Die eenheid is baie goed toegerus met w...
Sien meer
Okt 2024
Luke V
5.0
Extremely enjoyable. Very enjoyable location in a nice quiet neighbourhood, close to town. The cottage was equipped with everything tha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Darryn W
Saam met vriende
5.0
Wish we stayed longer. So many little details were put into our stay. Thank you. So stunning! This was a great visit.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Jolandi L
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, rustig. Alles was great, die stort is bietjie klein in hoofbadkamer. My man het net-net ingekom. Dis glad nie vir groot mense bedoel nie. An...
Sien meer
Aug 2023
Chrissie F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is nie gewoond daaraan om soveel gasvryheid in een plekkie te beleef nie. Hierdie formidabele gasvrou sorg net mooi vir alles om haar gaste te laa...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 59

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenbosch Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nagtegaalstraat, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b859d476c182f59d0dc6d669c68f36f88fe54f7532ca36d0a10c227983ea4e04460fde3931ce95ddef25c09a63e03e8a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Nagtegaal Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.942411985076 18.832571146696

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang