Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stellenbosch Serenity Suite

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-weg 91, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stellenbosch Serenity Suite is 'n bekoorlike eenheid met 'n privaat ingang wat aan die eienaar se hoofhuis grens. Dit is in Die Boord, Stellenbosch geleë en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en spog met 'n kaggel. Daar is 'n slim-TV met stroomkanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat tuin met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die suite is naby hospitale, geriefswinkels, Stellenbosch Gholfbaan, Universiteit Stellenbosch en die middedorp. Verder is Jonkershoek Natuurreservaat net 12 km vanaf die verblyf. Ry- en staproetes is ook naby.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Lovell-weg 91, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovell-weg 91, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac5e9f1c210e03460f0cb08a73864523b5c6b8b49a6c848dbd10a0807f1425bdac9b6908b05993f09fa91b8638993fd44bfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 91 Lovell Road Die Boord 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9526835 18.8535669

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang