Stellenhof Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Stellenhof
Guest House ...
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Mark R - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect stopover in beautiful farm setting ideally located for a visit to Addo Elephant Park.
Stellenhof Gastehuis se terugvoer
Goeiemiddag Mark. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie! Dankie dat julle ons besoek het en ons sien uit om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete, Mégan en die Stellenhof span.
Erika H - Jul 2021
Algehele gradering
Such a tranquil & beautiful place to relax and unwind. Loved it.
Stellenhof Gastehuis se terugvoer
Goeiemore Healy familie,
So lekker om te hoor julle het dit by ons geniet. Baie baie dankie vir die pragtige resensie!
Julle het regtig soos familie vir ons geword. Ahh en se vir daai jongman, hy gaan julle moet terugbring!
Veilig bly en sien julle weer in die toekoms.
Groete
Suzette, Tim en Stellenhof span
- Kapasiteit: 23 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Divisional-weg 51, Addo, 6105, Oos-Kaap