Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stemar Self Catering Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nelene F
1 nag
5.0
Jan 2025

Gerieflik en baie veilig. Stemar Self Catering Guesthouse was 'n baie gerieflike en veilige oornagplek. Stephen is aangenaam en het ons in- en uitcheck 'effortless' gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cullen S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lekker. Ons het baie lekker gebly met 'n 2-jarige en 2 honde. Baie vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally B
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Very pleasant stay, air-conditioning was very useful on a very hot afternoon. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie bevredigend! Uitstekende geriewe. Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Stemar Self Catering Guest House
Baie dankie. Ons waardeer dit. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Stephen

Adri P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik! Netjies en skoon met al die nodige geriewe. Rustige omgewing. Veilige parkering. 'n Ware Graaff-Reinet juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfect for overnight, lovely, friendly and helpful. Have stayed many times, perfect for overnight and being pet friendly is a bonus. Always friendly and helpful, will be staying again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Very nice. Very pleasant stay. Very good for dogs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

At K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Aanname ervaring. Gasvry, goeie diens, skoon geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Stemar Self Catering Guest House
Baie dankie At. Ons is bly julle het lekker gebly. Julle sal altyd welkom wees. Groete, Stephen.

Marieta V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Nice overnight stay. Extremely quiet, safe and calm atmosphere. Our dog was safe and welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias O
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie aangenaam en lekker om van die akkommodasie gebruik te maak. Die verblyf was fantasties. Ontvangs baie goed en die ligging was baie nice en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stephen
Stemar Self Catering Guest House
Baie dankie vir die resensie, Sias. Ons is bly jy het dit geniet. Jy sal altyd welkom wees by ons. Groete, Stephen en Mariet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothmanstraat 1, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533bfd00382d0fbe7ed9529a24d67f82f063df160b09c62bcbbea0ca713108a105a154b9e1b5ffe8ee0f6d957a42b2469926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 1 Rothman Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.244759209857 24.529372751712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang