Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stemar Self Catering Guest House

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothmanstraat 1, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die gastehuis is in die historiese en kultuurryke dorpie Graaff-Reinet geleë en bied selfsorgverblyf met egte Karoo-gasvryheid aan elke gas.

Daar is 3 ruim suites met lugversorging. Elke suite het DStv, 'n badkamer, 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n dubbelbed en enkelbeddens. Handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, broodrooster, en 'n ketel toegerus en daar is koffie en tee.

Klein troeteldiere is welkom en daar is parkeerplek op die perseel agter 'n motorhek, motorhawes vir gaste se voertuie, braaigeriewe en 'n mooi tuin.

Besoek die Nasionale Park en geniet die indrukwekkende wild wat te sien is in die Kamdeboo Nasionale Park in Graaff-Reinet.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Sias O
5.0
Baie aangenaam en lekker om van die akkommodasie gebruik te maak. Die verblyf was fantasties. Ontvangs baie goed en die ligging was baie nice en stil.
Aug 2024
Charmaine S
5.0
Rustige oornag. Baie stil, geen geraas. Die eienaars is baie vriendlik.
Jul 2024
Johan J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker ervaring. Baie dankie! Sien sterre.
Jun 2024
Marianne J
Saam met lewensmaat
5.0
Goed vir oornag verblyf. Baie goeie oornag verblyf. Al wat pla is die steil paadjie na die huisies. Trappe sou dalk beter wees.
Mrt 2024
Hugo D
5.0
Goeie ligging en privaat. Was baie aangenaam. Die gasheer was vriendelik.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Stephen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Rothmanstraat 1, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink Stemar Self Catering Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothmanstraat 1, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA533bfd00382d0fbe7ed9529a24d67f82f063df160b09c62bcbbea0ca713108a105a154b9e1b5ffe8ee0f6d957a42b2469926?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 193 5 1 5 1 Rothman Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.244759209857 24.529372751712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang