Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Step-by-Step Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorna-weg 17, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Vanaf R695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Step-by-Step Guest House bied bekostigbare oornagverblyf in 'n gastehuis in Glenhaven, 'n voorstad van Bellville. Die eiendom is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, of gesinne wat op soek is na 'n gerieflike blyplek.

Die gastehuis kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 3 dubbelkamers en 'n gesinskamer. Al die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die kamers deel die gebruik van 2 aparte badkamers, elk met 'n stort.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en urn. Die gedeelde sitkamer het 'n etenstafel, 'n gemaklike sitarea en 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is in die agterplaas beskikbaar, terwyl gesinne met kinders die park oorkant die pad kan geniet.

Die gastehuis is binne maklike bereik van plaaslike restaurante en besienswaardighede in die omgewing.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Step-by-Step Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Chipo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lorna-weg 17, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Step-by-Step Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lorna-weg 17, Glenhaven, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f5f1dc4933ff8a88df31489adccbf20658b9d6dd612ef9f980b07e456a337e3ba721bd94a92b198b27994f9bec1521431e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 17 Lorna Road Glenhaven 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.920235 18.659454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang